Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Addington Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Addington Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Addington Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Addington Hospital

Vanaf
R10 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in South Beach, Durban

403 On Tenbury bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerwoonstel in Golden Mile in Durban. Dis net 500 m vanaf uShaka Marine World en front na die Indiese Oseaan. Die woonstel het 1 slaapkamer, 1 badkamer...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in South Beach, Durban

Word meegevoer deur die klank van die branders wat breek en geniet panoramiese see-uitsigte vanuit die sitkamer in hierdie ateljeewoonstel. Sunny Studio Durban is reg oorkant Addington-swemstrand en net 5 minute se ...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in South Beach, Durban SSB

Surf & Sea is 'n pragtige selfsorgwoonstel in die Marlborough Court-sekuriteitskompleks in South Beach in Durban en het 'n uitsig oor die strand en promenade. Dis oorkant die strand en naby 'n mall, hospitaal, openb...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in South Beach, Durban SSB

Marlborough Flat 24 is 'n selfsorgwoonstel in die Marlborough Court-kompleks wat oor South Beach in Durban se middestad uitkyk. Die kompleks is net 2 minute se stap van die strand af en is naby 'n Spar, 'n Spur en v...

Vanaf
R1 618
per nag, vir 2 mense
Hotel in Durban SSB, South Beach

Durban is bekend vir wonderlike weer en die Tropicana, een van die Durban-strandfront se mees stylvolle hotelle, is die hele jaar lank die perfekte bestemming wat iets vir elkeen bied. Dit is ideaal geleë op Durban...

Vanaf
R1 360
per nag, vir 2 mense
Hotel in Durban SSB, South Beach

Kom ontspan en verkwik jouself langs die see by die Gooderson Beach Hotel. Geniet die pragtige uitsig oor die see en strand met die son wat voor jou oë sak sommer vanuit jou ruim hotelkamer of selfsorgwoonstel. Ve...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Point Waterfront, Durban Point

102 The Spinnaker is 'n gerieflike selfsorgwoonstel wat teen die see en naby die hawe in Durban Point se waterfront geleë is. Dit is stapafstand van uShaka Marine World af en is ideaal vir 'n gesinswegbreek of sake...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Hotel in South Beach, Durban SSB

Suite 603 at the Parkview Hotel is sentraal geleë in die hartjie van die Golden Mile langs die strand in Durban, en bied gerieflike verblyf aan 2 gaste in 'n standaard-dubbelkamer. Parkview Hotel is stapafstand van...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Point Waterfront, Durban Point

Dock Point Unit 1 pragtige opgeknapte, Edwardiaanse semi-losstaande huis. Dié huise is gebruik as verblyf vir kapteine van skepe wat in Durban vasgemeer het in die ou dae. Die huis het lugversorging en beskik oor...

Vanaf
R3 500
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Point Waterfront, Durban Point

12 Dock Point is 'n pragtig gerestoureerde, Edwardiaanse, semi-losstaande huis in Durban. Die huise is 'n eeu gelede gebruik om skeepskapteine te huisves wat by die hawe kom vasmeer het. Jy hoef slegs 200 m langs di...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 1917 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za