Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Addington Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Addington Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Addington Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Addington Hospital

Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Point Waterfront, Durban Point

516 Point Bay bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde tweeslaapkamer-ateljeewoosntel met 'n pragtige uitsig oor Durban se hawe. Dié woonstel is in Point Bay-woonstelkompleks, 'n hawefront eiendom, ...

Vanaf
R1 980
per nag, vir 2 mense
Hotel in Durban SSB, Durban

Dié ikoniese hotel, ook bekend as die "Grand Lady", bied pragtige uitsigte oor die Durban-hawe vanaf die Deluxe-kamers. The Royal Hotel het 2 restaurante, 'n koffiewinkel en groot konferensie- en banketgeriewe. Di...

Vanaf
R1 260
per nag (plek vir 2)
Oord in Durban SSB, North Beach

The Oceanic is stapafstand van Durban se strandfront af en bied die ideale verblyf vir sake- én ontspanningsreisigers. Dié oord bied luukse woonstelle wat ten volle toegerus is en gediens word. Die woonstelle het...

Vanaf
R1 694
per nag (plek vir 2)
Hotel in Durban SSB, North Beach

Blue Waters Hotel is in Durban, KZN, 'n skulpgooi van die strand af en direk oorkant die Suncoast casino geleë. Hierdie area is bekend vir sy goue strande, winkelsentrums, kunsvlyt, straatbasaars en is 'n gewilde p...

SPAAR 30%
VanafR1 550
R1 085
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in North Beach, Durban SSB

North Beach Durban Holiday Apartment bied lieflike verblyf in Durban se North Beach-omgewing. Dit is ideaal vir 'n groep vriende of 'n gesin wat op soek is na verblyf waar hulle lekker kan ontspan. Die woonstel het...

SPAAR 30%
VanafR1 550
R1 085
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in North Beach, Durban SSB

North Beach Durban Apartment is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks aan Durban se Noordkus-area. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf na aan die strand en 'n verskeidenheid geriewe. Die...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in North Beach, Durban SSB

39 Summer Sands Durban Beachfront is 'n selfsorgwoonstel naby Durban se strandfront. Dié hawestad is bekend vir sy Afrika-, Indiese- en koloniale invloede. Die seefront promenade is opgeknap vir die 2010 Wêreldbek...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Windermere, Durban SSB

Bailey's on 4th Avenue is 'n stylvolle selfsorgwoonstel in 'n stil laan in Florida-weg, Morningside, Durban. Die woonstel is stapafstand vanaf sypaadjie-kafee's en restaurante. Dié woonstel het 2 slaapkamers, 2 ...

Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
B&B in Durban SSB, Windermere

Concord Christian Guesthouse bied gemaklike B&B-verblyf in Morningside, Durban, net 650 m van Floridaweg se restaurante en 400 m vanaf die Windermene Centre. Concord Christian Guesthouse het eers vir terugkerende se...

Vanaf
R1 060
per nag, vir 2 mense
B&B in Berea, Musgrave

Botany Bay Lodge bied gesellige en rustige verblyf met 'n afro-koloniale ligging reg langs die bekende botaniese tuine in Berea, 'n lowerryke buurt van Durban. Dit is naby winkelsentrums, fliekteaters, goeie restaur...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30 van 1982 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za