Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Addo Elephant National Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Addo Elephant National Park .

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Addo Elephant National Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Addo Elephant National Park

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Cannonville, Addo Elephant Park

Little Sister's Accommodation is in die pragtige Sondagsrivier-dorpie Colchester sowat 40 km oos van Port Elizabeth geleë. Dit is op die oewer van die Sondagsrivier, sowat 800 m vanaf die Addo Nasionale Olifantpark...

Vanaf
R1 550
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Cannonville, Colchester

Maggie May House Boat is 'n lieflike en ongekunstelde huisboot op die Sondagsrivier, 7 minute se ry vanaf die Addo-Olifantpark. Die huisboot het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, 'n badkamer en 'n...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Port Elizabeth, Addo Elephant Park

Chante's Self-catering Accommodation is in Colchester, op die oewers van die Sondagsrivier, geleë. Verblyf word gebied in 4 kamers waarvan sekere van hulle kombuise het wat vir selfsorg toegerus is. Die 4 kamers i...

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Cannonville, Addo Elephant Park

The Sundowner Guest House is in die omgewing van die Addo geleë. Dit spog met die mooiste uitsig op die Sondagsrivier en daar is 'n dek waar gaste aan skemerkelkies kan teug. Die samesmelting van strand, rivier, sa...

20% af Aanbod!
Vanaf
R16 600
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Greater Addo, Sondagsriviervallei

Shamwari Long Lee Manor bied Edwardiaanse styl-verblyf wat alles insluit in Shamwari Privaat Wildreservaat. Die reservaat is die tuiste van die Groot 5 en is in 'n malaria-vrye gebied in die Oos-Kaap. Verblyf word...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Port Elizabeth, Addo Elephant Park

Su Casa is in Cannonville, Port Elizabeth en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die huis beskik oor 2 slaapkamer...

Vanaf
R4 740
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Greater Addo, Sondagsriviervallei

Ufumene Game Lodge is naby Alicedale in die Oos-Kaap en bied eksklusiewe verblyf. Kom kyk hoe wild in hul natuurlike habitat wei en geniet dit wat die kombuis en kelder opdis. Verblyf word gebied in ruim suites me...

20% af Aanbod!
Vanaf
R15 820
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Greater Addo, Sondagsriviervallei

Shamwari Riverdene is 'n gesinsvriendelike oord op die Shamwari Private Game Reserve met alles ingesluit. Dié oord is die tuiste vir Afrika se Groot 5, malariavry en in die Oos-Kaap geleë. Verblyf by Shamwari Riv...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 200
R1 870
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Cannonville, Addo Elephant Park

Hoffman's River Rest is in Cannonville geleë en bied slaapplek aan 8 gaste. Dié ruim huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die 1 badkamer het 'n bad en 'n stort en die tweede badkamer het net 'n stort. Al...

Vanaf
R3 400
per nag, vir 12 mense
Selfsorg in Cannonville, Colchester

Addo Park View - Sundaze Riverside House bied selfsorg-verblyf en is aan die buitewyke van Colchester. Die verblyf het pragtige uitsigte oor die Sondagsrivier en die Addo-olifantpark vanaf die uitkykdek. Verblyf i...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80 van 844 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za