Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Adventure Land besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Adventure Land.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Adventure Land akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Adventure Land

Vanaf
R990
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Wittedrif

Out of Plett is 'n kothuis met 'n Kaaps-Hollandse styl en 'n plattelandse ligging. Dit bied pragtige uitsigte oor die Bitouvallei, 'n oormaat voëlspesies en verseker 'n rustige vakansieritme. Die kothuis is ruim en...

Vanaf
R2 950
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

Good Land Country Guesthouse is in pragtige Plettenbergbaai, op die Tuinroete geleë. Dit is 'n lieflike, ruim, selfsorgvakansiehuis waar tot 10 gaste baie gemaklik kan slaap en dit maak dit die perfekte huis weg va...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R410
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

Casetta del Fuoco Eko-huisie is op 'n kleinhoewe naby Plettenbergbaai geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighe...

Vanaf
R340
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Plettenbergbaai, Tuinroete

Moonsong Backpackers is net buite Plettenbergbaai se dorpskern geleë. Ons is in 'n rustige omgewing en bied 'n warm, vriendelike atmosfeer. 'n Verskeidenheid ongekunstelde en baie basiese verblyfopsies is beskikba...

Vanaf
R440
per nag, vir 2 mense
Lodge in Plettenbergbaai, Tuinroete

African Array Backpackers Lodge het gastekamers en is in Plettenbergbaai geleë. Die huis is ideaal vir gesinne, groepe, vriende of paartjies wat op soek is na gerieflike verblyf naby 'n verskeidenheid doendinge op ...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

Uitsig Farm & Cottages bied gerieflike selfsorg-verblyf in 3 kothuise op 'n werkende groenteplaas langsaan Plettenvale Wine Estate, 8 km van Plettenbergbaai af en naby Plettenbergbaai se lughawe. Daar is 3 kothuis...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Wittedrif, Plettenbergbaai

Akima Hillhouse bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerhuis in Wittedrift, sowat 15 minute van Plettenbergbaai af. Die huis het slaapplek vir 5 gaste in 2 slaapkamers en 'n slaapbank in die sitkamer. D...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

Stoneridge Farm is 'n troeteldiervriendelike selfsorgkothuis en dakwoonstel op 'n privaat plot naby Plettenbergbaai Lughawe, sowat 5 km vanaf besienswaardighede in die middedorp. Die kothuis het 4 slaapkamers en 3 ...

Vanaf
R7 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

Plettenberg Bay Villa is 'n lieflike selfsorgvilla in Schoongezicht Country Estate in Plettenbergbaai. Hierdie stukkie paradys is 'n absolute verskuilde geheim - daar is 'n 6 km lange plankpaadjie wat na die inheems...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Plettenbergbaai, Tuinroete

Weldon House bied 'n ouwêreldse atmosfeer, maar behou steeds gemaklike en eenvoudige elemente. Die huis is op 'n koppie met 'n uitstekende uitsig van die see en berge. Die Manor House met sy ryk geskiedenis kom uit...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30 van 1882 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za