Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Adventure Land besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Adventure Land.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Adventure Land akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Adventure Land

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Plettenbergbaai, Tuinroete

Weldon House bied 'n ouwêreldse atmosfeer, maar behou steeds gemaklike en eenvoudige elemente. Die huis is op 'n koppie met 'n uitstekende uitsig van die see en berge. Die Manor House met sy ryk geskiedenis kom uit...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Wittedrif

Eventide Lodge bied bekoorlike selfsorgkothuise in Wittedrif, Plettenbergbaai. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie besienswaardighede op die Tuinroete. Die verblyf by Eventide...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR6 500
R4 875
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Knysna, Noetzie

Noetzie Forest Hideaway bied selfsorgverblyf in 'n gesinshuis in 'n natuurreservaat net 20 minute se ry vanaf Knysna. Dis ideaal vir gaste wat van avontuur hou en omgewingsbewus is. Die huis is privaat, veilig en sk...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Plettenbergbaai, Tuinroete

Piesang Valley Lodge is in 6 hektaar van luisterryke plantegroei geleë. Dit word deur die eienaar bestuur en is na aan strande, die middedorp en die grense van die Plettenberg Bay Golf and Country Club. Ons 6 gerie...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Plettenbergbaai, Wittedrif

Bitou River Lodge is in die pragtige dorpie, Plettenbergbaai geleë. Die dorpie is bekend vir die avontuur en verskeidenheid aktiwiteite wat hier te vinde is: valskermspring, walviskyk, branderplankry, kajak, diepse...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

Castleton bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vierslaapkamer-eenheid in 'n sekuriteitskompleks wat goed onderhou word. Dié kompleks is in die Piesangvallei, 'n pragtige gedeelte van Plettenbergbaai, geleë. Die ...

Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

Castle View is 'n dubbelverdiepingselfsorgwoonstel met 'n pragtige see-uitsig. Dis in die veilige Castleton-kompleks in Plettenbergbaai. Die kompleks bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n...

Vanaf
R1 295
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

84A Castleton bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n smaakvolle drieslaapkamerhuis in die Castleton Resort-kompleks in Plettenbergbaai. Die woonstel is op die derde verdieping en bied 'n see-uitsig in die verte, 'n...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

5A Castleton bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde drieslaapkamerhuis in 'n sekuriteitskompleks in Castleton Resort in Plettenbergbaai. Dié dubbelverdiepingwoonstel beskik oor 3 slaapkamers...

Vanaf
R9 200
per nag (plek vir 13)
Selfsorg in Knysna, Noetzie

Craighross Castle is langs die Noetzie-strand en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n pragtige villa met 'n asemrowende uitsig oor die see en die strand, net 10,8 km van Knysna af. Die ruim villa beskik oor 6 slaa...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40 van 1854 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za