Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Adventure Land besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Adventure Land.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Adventure Land akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Adventure Land

Vanaf
R1 740
per nag, vir 2 mense
B&B in Plettenbergbaai, Tuinroete

Redbourne Country Lodge is 'n intieme lodge wat luukse B&B-verblyf in Plettenbergbaai in die rustige Piesangvallei bied. Dié lodge spog met uitsigte oor die Plettenbergbaai Country Club-gholfbaan. Redbournge Count...

Vanaf
R1 620
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

Castleton 33A is 'n sjiek selfsorgwoonstel op die grondvloer in die Castleton-vakansieoord. Dié vakansieoord is 'n veilige ontwikkeling in 'n natuurreservaat aan die bopunt van die Piesangvallei, met welige inheems...

Vanaf
R39 000
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Knysna, Noetzie

Lindsay Castle is 'n groot klipgebou op 'n rots op die strand by Noetzie. Dit is gebou om soos 'n Middeleeuse kasteel te lyk en is vol gerieflik gemeubileerde kamers met lieflike uitsigte oor die rotse en die see. ...

Vanaf
R1 666
per nag, vir 2 mense
Hotel in Plettenbergbaai, Weldon

Whalesong Hotel and Spa is in 'n welige, ontwerperstuin in Plettenbergbaai, die juweel van die Tuinroete wat alom bekend is vir sy unieke natuurtonele en matige klimaat. Die hotel het 'n heerlike ligging, net 'n paa...

10% af Aanbod!
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

Castleton Unit 19B is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n veilige oord in Plettenbergbaai geleë is. Dié oord is op 'n heuwel bo die Piesangrivier en naby verskeie besienswaardighede. Dié groot woonstel beskik oor 3 sl...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

Castleton Penthouse bied pragtige see- en vallei-uitsigte en is op 'n sekuriteitslandgoed in Plettenbergbaai. Dié stylvolle dakwoonstel het 3 en suite-slaapkamers. 1 kamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbedden...

Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Robberg, Plettenbergbaai

Jan-Frederick is ‘n huis op die eksklusiewe Brackenridge Landoged in Plettenbergbaai. Dié landgoed is langs die plaaslike gholfbaan, ‘n paar km vanaf Plettenbergbaai se strande en naby die middedorp. Dié huis...

10% af Weeksdae!
Vanaf
R935
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

Santini Lace Self-Catering is in Plettenbergbaai geleë. Dis op 'n veilige landgoed en is die ideale basis waarvandaan gaste die Tuinroete kan verken. Die eiendom het maklike toegang tot die plaaslike strande, winke...

Vanaf
R700
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Plettenbergbaai, Wittedrif

Vryheid Cottage is 'n bekoorlike neëntiende eeuse plaashuis op 'n werkende plaas op die grens van die Bitourivier en die Bitou-vleiland. Die vleiland lok baie voëlspesies wat dit ideaal maak vir voëlkykers. Die...

Vanaf
R970
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Weldon

Formosa Bay Resort is langs die N2 geleë, net 3 km vanaf Plettenbergbaai se bekende strand. Dit bied gehalte verblyf vir 'n gesin of vriendegroep wat op soek is na 'n lekker wegbreekplekkie in hierdie gunsteling-va...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50 van 1862 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za