Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Adventure Land besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Adventure Land.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Adventure Land akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Adventure Land

Vanaf
R3 600
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

Laridae 4 is 'n moderne woonstel in 'n veilige kompleks in Plettenbergbaai, 'n prentjiemooi kusdorp op die Tuinroete. Dié dorp het pragtige strande, insluitend 'n Blouvlagstrand met mooi uitsigte en warm water. D...

Vanaf
R3 120
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

Laridae 16 is 'n luukse woonstel in 'n veilige kompleks in Plettenbergbaai - 'n prentjiemooi kusdorp op die Tuinroete. Die dorp spog met pragtige strande, insluitend 'n Blouvlagstrand met 'n lieflike uitsig en warm ...

Vanaf
R5 000
per nag (plek vir 11)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

Ndzalama is 'n ruim selfsorghuis met 'n pragtige uitsig op die berg en oor die see vir 10 gaste in Plettenbergbaai. Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die slaapkamer op die eerste ver...

Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Plettenbergbaai, Tuinroete

Aquavit Guest House beskik oor al die kenmerke van 'n boetiekhotel, maar het steeds die hartlike gasvryheidvan 'n gastehuis. Dit is bo Bahia Formosa wat "pragtige baai" beteken. Aquavit het panoramiese uitsigte oor ...

Vanaf
R655
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Plettenbergbaai, Tuinroete

Mandalay Guest House is in die kusdorpie Plettenbergbaai geleë. Dit is net 10 minute se stap van die hoofstrand af en die N2-snelweg en Keurbooms-strandmeer is albei minder as 'n kilometer van dit af. Verblyf word...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Robberg, Plettenbergbaai

Plettenberg Bay Apartment is 'n privaat selfsorgwoonstel in die veilige Brackenridge Landgoed in Plettenbergbaai. Die woonstel kyk oor die lieflike fynbos-plantasie van die Piesangvallei uit. Die woonstel is vas aa...

15% af Aanbod!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Plettenbergbaai, Tuinroete

Alikreukel Akkommodasie is in Plettenbergbaai geleë, bied 2 moderne kamers en is net 2 km van die strand af. Alikreukel 1 of Alikreukel 2 kan bespreek word en albei het privaat ingange. Alikreukel 1 het 2 enkelbed...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

The Hill Estate Apartment is 'n selfsorg-woonstel in 'n veilige kompleks in Plettenbergbaai. Die landgoed is naby verskeie besienswaardighede en geriewe in die area. Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badk...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

The Hill Estate Holiday Home bied selfsorgverblyf op 'n veilige landgoed in Plettenbergbaai. Dié landgoed is naby trekpleisters en geriewe. Dié ruim huis beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkame...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Tuinroete, Wes-Kaap

Bella Manga Country Escape op 'n 40 hektaar-landgoed met 'n oorvloed voëllewe en ander wildsoorte. Dié verblyf is minder as 20 km vanaf Plettenbergbaai met sy pragtige strande, restaurante en besienswaardighede. D...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80 van 1862 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za