Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Adventure Land besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Adventure Land.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Adventure Land akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Adventure Land

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Plettenbergbaai, Tuinroete

Fairways Bed and Breakfast sal jou vriendelik verwelkom en sal jou sommer van die begin af tuis laat voel. Fairways bied B&B- en selfsorg-akkommodasie in silwerskoon kamers, goeie kos en wonderlike uitsigte oor Plet...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Plettenbergbaai, Tuinroete

Seagulls Nest Guesthouse is in die hartjie van Plettenbergbaai geleë, 'n kusdorp in die Tuinroete. Verblyf beskik oor 5 individueel versierde kamers. Elke eenheid het 'n privaat badkamer, behalwe die Balkon-kamer ...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

Getaway Plett is in Plettenbergbaai op die Tuinroete geleë en bied ‘n lieflike uitsig oor die see en op die Tsitsikammaberge. Dié woonstel beskik oor ‘n oopplan-leefarea, 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoo...

Vanaf
R2 700
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

Barons View 50 in Baron's View Estate in Plettenbergbaai bied gehalte-verblyf vir 'n gesin or groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die huis is op 'n ...

40% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR830
R498
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

Hidden Gem A2 Marine View bied selfsorgverblyf in 'n woonstel in die veilige Marine View-kompleks in Plettenbergbaai. Dit is naby die hoofweg en net 'n paar minute se ry van die strand af. Dis die ideale plek vir 'n...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 780
per nag, vir 2 mense
B&B in Plettenbergbaai, Tuinroete

La Vista Lodge is op die hoogste punt bo Plettenbergbaai geleë en bied uitsigte oor die Keurboomsstrandmeer, Lookout-strand, die Bahia Formosa en op die Tsitsikammaberge. Die lodge bied groot suites met en suite-...

Vanaf
R5 900
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

Bella Bay View is ’n selfsorg-vakansiehuis in Plettenbergbaai. Dit is sentraal geleë en bied pragtige uitsigte op die berge en oor die strandmeer en baai. Dis net ’n kort entjie se ry vanaf die dorp, winkelsent...

Vanaf
R4 850
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

Rosheen Crescent 4 is 'n selfsorg-vakansiehuis geleë in Plettenbergbaai, 'n kusdorp langs die bekende Tuinroete. Dié lieflike perseel is sentraal geleë en ideaal vir 'n vinnig motorrit na die middedorp, winkelsen...

Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 2)
Hotel in Plettenbergbaai, Tuinroete

Sky Villa Boutique Hotel bied gehalteverblyf in Plettenbergbaai. Dié hotel is bo-op 'n heuwel met 'n panoramiese uitsig oor die see en Keurboomsstrandmeer. Daar is 5 kamers en elke kamer het 'n en suite-badkamer e...

Vanaf
R1 490
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

Bella Vista A5 is 'n selfsorgwoonstel in die veilige en omheinde Bella Vista-kompleks in Plettenbergbaai, net 600 m vanaf die middedorp en 5 minute se ry van die hoofstrand af. Dis op die boonste verdieping en bied ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90 van 1863 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za