Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Agulhas National Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Agulhas National Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Agulhas National Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Agulhas National Park

25% af Aanbod!
VanafR3 500
R2 625
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Struisbaai, Wes-Kaap

The Azures is 'n dubbelverdiepinghuis wat perfek is vir luilekker tye saam met familie en vriende. Dis op die landgoed Langezandt Fisherman's Village in Struisbaai, 'n dorpie met pragtige strande, inheemse blomme, e...

Vanaf
R5 500
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Struisbaai, Wes-Kaap

Clear Water is 'n selfsorghuis is Struisbaai. Die vakansiehuis het slaapplek vir 10 gaste en is naby die strand geleë. Die gemeubileerde dubbelverdiepinghuis beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapk...

Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Struisbaai, Wes-Kaap

Sophia's Close Langezandt is 'n grasdak-vissershuisie met houtvensters en gepleisterde mure in Langezandt Fisherman's Village in Struisbaai. Dié huis het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. Die huis beskik o...

Vanaf
R4 550
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Struisbaai, Wes-Kaap

South 2 Sea Langezandt is ‘n grasdak-vissershuisie in Langezandt, stapafstand van die strand af. Dié huis beskik oor 3 kamers met slaapplek vir 6. Daar is 2 kamers in die hoofhuis. Die eerste kamer het ‘n dubb...

Vanaf
R6 500
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Struisbaai, Wes-Kaap

Soms @ Langezandt is in die Langezandt Fishermen's Village in Struisbaai naby die strand. Dié kusdorpie bied een van die langste ononderbroke wit strande in die Suidelike Halfrond, afgewitte vissershuisies, kleurvo...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Struisbaai, Wes-Kaap

Struishuis is 'n bekoorlike vakansiewoonstel op die Langezandt Fishermen's Village, 'n pragtige landgoed in Struisbaai. Struisbaai het 1 van die langste onbelemmerde strande in die Suidelike Halfrond en is 'n gewild...

Vanaf
R3 410
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Struisbaai, Wes-Kaap

Duinedans Cottage bied selfsorgverblyf in die kusdorpie Struisbaai. Die perseel is sowat 300 m van die strand af. Die perseel bied slaapplek aan 10 gaste en het 1 hoofhuis met 4 slaapkamers en 3 badkamers, en 'n k...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Struisbaai, Wes-Kaap

Argonauta Estate is 'n ruim selfsorghuis vir 6 in 'n sekuriteitskompleks in Struisbaai. Die huis is gerieflik ingerig en beskik oor 3 slaapkamers met dubbelbeddens elk. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Struisbaai, Wes-Kaap

18 Argonauta Park is in 'n omheinde-gemeenskap in Struisbaai, Wes-Kaap, en bied hoë gehalte vakansieverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besi...

Vanaf
R1 699
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Struisbaai, Wes-Kaap

Azzaria's is in die Langezandt Fishermen's Village geleë, ’n bekoorlike landgoed in Struisbaai wat maklik bereikbaar is vanaf die strand. Struisbaai spog met een van die langste, ongerepte wit strande in die Suid...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50 van 1677 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za