Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Ahmed Kathrada Private Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Ahmed Kathrada Private Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ahmed Kathrada Private Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Ahmed Kathrada Private Hospital

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Quellerina, Randburg

Cecile's Place is 'n ruim en suite-kamer, met 'n privaat sitarea en buitedeur na 'n gemeenskaplike stoep en pragtige tuin. Dit vorm deel van 'n privaat woning, wat in die stil, boomryke buurt, Fairland in Johannesbu...

Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Auckland Park, Brixton

Twickenham Villa's, Varsity View en Melville Heights is in die hartjie van Aucklandpark, Johannesburg geleë. Dit bied verskeie selfsorgkothuise (ateljee, enkel en dubbel). Die eenhede is volledig toegerus met DStv ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Lodge in Gauteng

Thukela Resorts is 'n pragtige Afrika-styl lodge in De Deur. Die omgewing is hoofsaaklik landelik en baie voer hulle daaglikse bestaan deur plaasaktiwititeite. Dit is 'n ideale wegbreek vir paartjies wat wil wegkom ...

Vanaf
R715
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Melville, Westdene

Hillside House is met baie geduld opgeknap en verbeeldingryk ontwerp. Dit bied 'n privaat, dog huislike toevlugsoord in die hart van Melville, 'n hipermodieuse area in Johannesburg. Die lugtige kamers is eenvoudig...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 1)
Gastehuis in Westdene, Johannesburg

Arum Place Guest House word deur die eienaar bestuur en is in die buitewyke van Melville geleë. Dié gastehuis dateer uit 1935 en is pragtig opgeknap om in gaste se behoefte te voorsien. Gasvryheid en noukeurigheid...

Vanaf
R1 225
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wes-Rand, Johannesburg

Live My Africa is in die Horizon Extension in Roodepoort geleë en bied puik verblyf vir vakansiegangers en sakereisigers. Hierdie gastehuis bied skoon en gerieflike dubbelkamers en elke kamer het DStv en gratis Wi...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Constantia Kloof, Johannesburg

The Greer is in Constantia Kloof, 'n buurt in Johannesburg, geleë. Dié buurt is een van die mooier en luukser buurte aan die Wesrand en is naby die Clearwater Mall en die Silverstar Casino. Verblyf word gebied in...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Constantia Kloof, Johannesburg

Hillary Guest Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n privaat tuinkothuis op die eienaar se perseel in Constantia-Kloof, Roodepoort. Dié area bied toegang tot kantoorgeboue, winkelsentrums en hoofweë. Dié...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Westdene, Johannesburg

Gimmeeabreak bied gerieflike verblyf in 'n gastekamer op dieselfde erf as die waar die eienaar woon. Die instansie is in die lowerryke Andover Road in die hartjie van Wesdene, Johannesburg geleë. Hierdie ligging bi...

Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
B&B in Evaton, Gauteng

Ayana Country Lodge is 'n stylvolle lodge in De Deur, sowat 30 minute se ry vanaf Johannesburg se suide en 63 km vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe. Verblyf word in Superieure Dubbelkamers of Gesinskamers gebied...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80 van 2601 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za