Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Ai-Ais Richtersveld Transfrontier Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Ai-Ais Richtersveld Transfrontier Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ai-Ais Richtersveld Transfrontier Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Ai-Ais Richtersveld Transfrontier Park

Vanaf
R925
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Namakwaland, Noord-Kaap

SANParks Gannakouriep Wilderness Camp is in die Richtersveld Oorgrenspark wat in 'n klipperige vallei geleë is en 'n wilde gevoel het. Gannakouriep Wilderniskamp bied verblyf in 4 seilhutte. Een van hierdie hutte ...

Vanaf
R243
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Namakwaland, Noord-Kaap

SANParks Richtersberg Camp Site in die Richtersveld Oorgrenspark, ’n bekende plek vir diegene wat hou van ’n rivier wat langs hul tent verby vloei. Dié kamp, nes die De Hoop-kampeerplek, kyk uit oor die rivier ...

Vanaf
R243
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Namakwaland, Noord-Kaap

SANParks Kokerboomkloof Camp Site is in die Richtersveld Transfrontier Park en skuil in 'n kloof wat 'n gunsteling is onder fotograwe en 'n tuiste bied vir van die beste rotsformasies in die Richtersveld. Die naaste...

Vanaf
R925
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Namakwaland, Noord-Kaap

SANParks Tatasberg Wilderness Camp is in die Richtersveld Oorgrenspark naby die Oranjerivier geleë en is uit 'n verskeidenheid materiale gebou wat met die omgewing saamsmelt. Tatasberg Wilderness Camp bied verblyf...

Vanaf
R243
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Namakwaland, Noord-Kaap

SANParks De Hoop Camp Site is een van die gewildste kampplekke in die Richtersveld Oorgrenspark. Die pragtige natuurskoon, versengende son, lawa-berge en die sanderige landskap vorm suidelike Afrika se grootste berg...

Vanaf
R242
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sendelingsdrif, Noord-Kaap

SANParks Sendelingsdrif Rest Camp in die Richtersveld Oorgrenspark beskik oor die park se ontvangs wat by die hoofhek geleë is waar alle gaste moet aanmeld. Die pontboot wat jou oor die rivier neem na Namibië is d...

Vanaf
R243
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Noord-Kaap

SANParks Pootjiespram Camp Site is die grootste kampterrein in die Richtersveld Oorgrenspark. Dis net 11 km van die park se ontvangs af langs die Oranjerivier en is 'n gewilde kamp vir die eerste nag aangesien dit v...

Vanaf
R942
per nag (plek vir 2)
Lodge in Karas, Namibia

Shepherds Lodge is in Shepherds Neck in Oranjemund naby Suid-Afrika se grens geleë. Dit bied gerieflike verblyf aan gaste wat in Suidelike Afrika reis. Die verblyf beskik oor 10 chalets, elkeen met 'n dubbelbed o...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Lodge in Namakwaland, Namibia

Cabanas Provenance Camp lê aan die oewer van die Oranjerivier in die suide van Namibië en bied gerieflike verblyf in grasdakhutte. Dis die perfekte bestemming vir 'n onvergeetlike Oranjerivier-uitstappie en daar i...

Vanaf
R2 300
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Namakwaland, Noord-Kaap

Hermon Gaste Plaas is op 'n plasie met pragtige uitsigte oor die Oranjerivier en Namibiese berge en plase geleë. Dis 14 km vanaf Vioolsdrif-nedersetting. Verblyf word gebied in 'n rustieke drieslaapkamer-plaashui...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 10 van 31 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za