Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Albertinia Clinic besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Albertinia Clinic .

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Albertinia Clinic akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Albertinia Clinic

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Albertinia, Tuinroete

Voëlroepersfontein Gastehuis & Skrywersretreat lê weggesteek tussen reuse-bome in die geskiedkundige dorpie, Albertinia. 'n Oorvloed water sypel vanuit die 1,6 hektaar vrugbare, donker grond om 2 damme vol te maak...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Albertinia, Tuinroete

7 Mill is in Albertinia, 'n rustige dorpie tussen die Indiese Oseaan en die Langeberge. Verblyf word gebied in 'n groot drieslaapkamerhuis wat gerieflik gemeubileer is. 2 van die slaapkamers het koningingrootte-be...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Hotel in Albertinia, Tuinroete

Die bekoorlike en unieke Albertinia Hotel is in 1900 gevestig en het sedertdien 'n uitstekende naam opgebou vir plattelandse gasvryheid en Tuinroete-verblyf op sy beste. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na ger...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Albertinia, Tuinroete

64 on Main B&B bied gerieflike akkommodasie in die pragtige Tuinroete-dorpie, Albertinia. Dit is 50 km vanaf Mosselbaai, 40 km vanaf Stilbaai en 29 km vanaf Gouritsmond. Dit is die ideale oorstopplek vir jou van Kaa...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Albertinia, Tuinroete

Dorpshuijs Guesthouse is in die hartjie van Albertinia geleë. Dit is 50 km van Mosselbaai, 40 km van Stilbaai en 29 km van Gouritsmond af en is die ideale oornagplek vir reisigers op die pad tussen Kaapstad en Port...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Albertinia, Tuinroete

Die Pienkstoep Gastekamer is 'n fraai gastehuis in die bekoorlike dorp, Albertinia. Dié gastehuis is bekend op die dorp en het die perfekte ligging naby wynplase, 'n natuurreservaat, strande en die naaste kusdorpie...

Vanaf
R650
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Albertinia, Tuinroete

Brakvlei is in Albertinia en bied gehalteverblyf in 'n gesin of vriendegroep. Dit is naby winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Albertinia is in die Langeberge se voorheuwels geleë. Die kothuis is...

Vanaf
R3 230
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Albertinia, Tuinroete

Garden Route Game Lodge is 8 km van Albertinia af en spog met die Langeberg as agtergrond. Dié malaria-vrye privaat wildreservaat is 330 km van Kaapstad Internasionale Lughawe af en spog met voëls en wild wat die ...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Albertinia, Tuinroete

Gelukshoop Guest Farm is net 4 km van Albertinia af geleë. Die huis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n s...

Vanaf
R1 825
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Albertinia, Tuinroete

Wolwekraal Gastehuis is 'n bekoorlike vakansiehuis op 'n prentjiemooi plaas sowat 8 km buite Albertinia. Verblyf is beskikbaar in 'n tweeslaapkamerplaashuis met slaapplek vir 5 gaste. Die slaapkamers het elk 'n du...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 2019 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za