Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Albertinia Clinic besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Albertinia Clinic .

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Albertinia Clinic akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Albertinia Clinic

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Still Bay East, Stilbaai

Lulu's Cottage is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiewoonstel naby die hoofstrand in Stilbaai. Stilbaai is 'n lieflike kusdorpie op die gewilde Tuinroete en bied maklike toegang tot die N2-hoofweg. Lulu's Cottage het s...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Stilbaai, Stilbaai

Die Houthuis is ’n bekoorlike houthuis aan die oewer van die Goukourivier in Stilbaai met lieflike rivier-uitsigte vanaf die balkon. Daar is slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders in 'n tweeslaapkamerhuis en 'n...

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Still Bay West, Stilbaai

Oos-Wes Uitsig is Bes is 'n pragtige vakansiehuis met 'n uitsig oor die Goukourivier in Stilbaai. Maak hierdie vakansie een om altyd te onthou! Die huis het die ideale ligging naby die strandmeer, restaurante en ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Stilbaai, Tuinroete

Oudewerfskloof Olyfplaas bied verblyf op 'n olyfplaas net buite Stilbaai. Die plaas het 'n skilderagtige uitsig oor die Goukourivier en bied die ideale wegbreek vir gesinne. Verblyf is beskikbaar in 2 vrystaande hu...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Still Bay East, Stilbaai

Dié Strandhuis in Stilbaai spog met 'n puik ligging op 'n duin teen die strand, en 'n asemrowende uitsig oor die branders. Beleef die atmosfeer van 'n strandhuis uit die ou dae, maar met moderne geriewe. Die huis...

Vanaf
R900
per nag, vir 4 mense
Gastehuis in Still Bay West, Stilbaai

Wag-'n-Bietjie is in Stilbaai geleë en bied -verblyf vir vakansiegangers. Stilbaai bied verskeie restaurante en doendinge soos bootritte, gholfspeel op gesogte gholfbane en ontspanning op die blouvlagstrand. Die v...

15% af Naweke!
VanafR1 700
R1 445
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Still Bay West, Stilbaai

Beach Blessings bied gerieflike selfsorgsorgverblyf in ’n vierslaapkamerhuis in Stilbaai, 200 m van die rivier af en 4,3 km van die strand af. Dié smaakvolle huis is ideaal vir gesinne en vriende wat smag na 'n v...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Still Bay West, Stilbaai

Stilbaai Tulipslot is 'n ruim, gemeubileerde woonstel en 87 m² groot. Die eenheid het slaapplek vir vir 6 gaste en is in Stilbaai geleë, langsaan 'n privaat woning. Dié eenheid beskik oor 3 slaapkamers. Die eers...

Vanaf
R1 380
per nag, vir 12 mense
Selfsorg in Still Bay East, Stilbaai

Wegkruip Stilbaai bied gerieflike verblyf vir gesinne in Stilbaai, 'n pragtige kusdorpie in die Wes-Kaap. Dit is net 'n paar meter van die hoof-Blouvlagstrand af. Dié eenheid het 6 slaapkamers: 4 van die kamers h...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Still Bay West, Stilbaai

Aan't Heuvel is in ’n stil, rustige area in Stilbaai, naby winkels en geriewe. Dié selfsorg-eenheid het 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die kamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30 van 2014 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za