Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Albertinia Clinic besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Albertinia Clinic .

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Albertinia Clinic akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Albertinia Clinic

Vanaf
R650
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Still Bay East, Stilbaai

Watawiew is 'n grondvloer-eenheid in die hawedorp, Stilbaai-Oos. Dié woonstel beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en die badkamer he...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Still Bay East, Stilbaai

36b Oos is 'n pragtige vakansiehuis in die bekoorlike kusdorpie, Stilbaai. Die dorpie skuil aan die oewers van die Goukou-rivier en spog met lang strande en 'n verskeidenheid see- en voëllewe. Dié smaakvol gemeub...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Stilbaai, Stilbaai

Stilbaai Lofts 11 is 'n selfsorgwoonstel in Stilbaai, aan die Suidkus van Suid-Afrika en sowat 4 ure se ry vanaf Kaapstad. Die woonstel bied verblyf vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n ooppla...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Still Bay West, Stilbaai

Galjoen Kie is in die kusdorp, Stilbaai, tussen Riversdal en Mosselbaai. Die huis is 3,5 km vanaf Lappiesbaaistrand en 6 km vanaf Preekstoelstrand. Dié huis het slaapplek vir 7 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Stilbaai, Stilbaai

Vat Vyf Ventures is 'n volledig gemeubileerde vakansiewoonstel in Stilbaai. Die dorpie is op die oewer van die Goukourivier en spog met lang strande, 'n riviermond, en 'n verskeidenheid see- en voëllewe. Dié woo...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stilbaai, Tuinroete

Waterryk Guest Farm is 'n werkende plaas in 'n rustige omgewing wat van hernubare krag en bronwater gebruik maak. Verblyf is in 3 ruim selfsorg-eenhede beskikbaar, ideaal vir gesinne, paartjies en groepe wat saam to...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Still Bay East, Stilbaai

Uitnaweek is in Stilbaai geleë en is net 'n kort entjie vanaf die Goukourivier. Die akkommodasie bied gaste 'n keuse tussen die Uitnaweek Hoofhuis met slaapplek vir 6 gaste of die Uitnaweek Woonstel 1 of 2 met sla...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Still Bay West, Stilbaai

Karee Manor Guesthouse is in 'n stil woonbuurt in Stilbaai geleë. Dié kusdorpie is langs die oewers van die Goukourivier geleë en spog met lang strande, 'n riviermond en 'n verskeidenheid see- en voëllewe. Dié...

Vanaf
R1 325
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Still Bay East, Stilbaai

BeGräbe Jou Sorge is ’n selfsorghuis wat slaapplek bied aan 6 gaste in Stilbaai. Die Gräbe’s se strandhuis is aan die wind stil oostekant van Stilbaai geleë, 150 m van die rivier en ongeveer 1 km vanaf die ho...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Still Bay East, Stilbaai

Sitterus is 'n gerieflike gemeubileerde selfsorghuis vir 6 gaste in Stilbaai. Die eenheid is op die grondverdieping geleë en beskik oor 'n privaat ingang, 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n ko...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50 van 2014 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za