Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Albertinia Clinic besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Albertinia Clinic .

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Albertinia Clinic akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Albertinia Clinic

Vanaf
R730
per nag, vir 2 mense
B&B in Still Bay East, Stilbaai

Hibiscus Huis is 'n gemaklike, luukse B&B wat aan die oostelike oewer van die Goukou getyrivier geleë is. Die Goukou verdeel Stilbaai in oos en wes. Elke kamer het sy eie en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. G...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Still Bay East, Stilbaai

Alle gaste moet die reëls en regulasies van Bellevue Resort gehoorsaam. Bellevue Resort - Unit 10 is 'n selfsorg-eenheid wat 4 gaste akkommodeer: 2 volwassenes en 2 kinders alleenlik. Neem asb kennis dat betalin...

Vanaf
R2 800
per nag, vir 11 mense
Selfsorg in Still Bay East, Stilbaai

Hierdie strandhuis is net 800 m van die Blouvlagstrand af geleë en dit bied pragtige rivier-uitsigte. Die getypoele voor die huis is veilig en ideaal vir klein kinders om in te baljaar. Die huis bied slaapplek vir ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Still Bay East, Stilbaai

Bellevue Resort Unit 18 is 'n knus selfsorgwoonstel in 'n sekuriteitskompleks in Stilbaai. Die eenheid is minder as 1 km van die hoofstrand af en net 100 m van die strandmeer af. Dié kompleks bied 'n gemeenskaplike...

SPAAR 30%
VanafR650
R455
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Still Bay East, Stilbaai

Nr 12 Bellevue is aan die buitekant van die Bellevue-oord en net 200 m vanaf die strandmeer in Stilbaai. Die verblyf is ideaal vir 'n gesin of 'n groep van 4. Dié privaat eenheid het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed ...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Stilbaai, Stilbaai

Villa Merwede is ’n bekoorlike woonstel op die eienaar se perseel in ’n stil doodloopstraat in Stilbaai. Dié dorpie is op die oewer van die Goukourivier en spog met lang strande, ’n riviermonding en verskeie ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Still Bay East, Stilbaai

37 on Oos bied gerieflike verblyf aan die oostekant van die Goukourivier in Stilbaai, 'n pragtige kusdorpie op die Tuinroete. Stilbaai is maklik van die N2 af bereikbaar en die huis is naby 'n Blouvlagstrand en die ...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Still Bay East, Stilbaai

Bellevue Oord 9 bied selfsorgverblyf in Stilbaai, 'n kusdorp langs die Tuinroete. Dié dorpie is aan die oewer van die Goukourivier en spog met uitgestrekte strande, 'n riviermonding en 'n oorvloed marine- en voëll...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Still Bay East, Stilbaai

Bellevue Oord 5 bied selfsorgverblyf in Stilbaai, ’n kusdorpie in die Tuinroete. Die dorp is op die oewer van die Goukourivier geleë en spog met lang strande, ’n riviermonding en verskeie marine- en voëllewe. ...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Still Bay East, Stilbaai

Bellevue Oord 14 bied selfsorgverblyf in Stilbaai, 'n kusdorpie op die Tuinroete. Die dorpie lê op die oewer van die Goukourivier en spog met lang strande, bewareas en 'n verskeidenheid see- en voëllewe. Dié een...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60 van 2028 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za