Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Alexander Road High School besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Alexander Road High School.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Alexander Road High School akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Alexander Road High School

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Perridgevale, Port Elizabeth

Egmont Guest House is in Port Elizabeth in die Oos-Kaap geleë. Die dorp is langs die gewilde Tuinroete geleë en is bekend vir sy strande, insluitend King's Beach en Hobie Beach. Dit is ook 'n bestemming vir walvis...

Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Perridgevale, Port Elizabeth

Hunters Lodge Port Elizabeth is 'n 3-ster-gastehuis wat warm, gasvrye verblyf bied vir ontspanning of besigheid. Ons is geleë in Greenacres, aangrensend met Newton Park, net minute weg van Port Elizabeth se hoofstr...

Vanaf
R805
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Perridgevale, Port Elizabeth

39 On Nile Guest House bied gerieflike akkommodasie in goed toegeruste eenhede. Die gastehuis is sentraal geleë in Port Elizabeth en is stapafstand vanaf Greenacres Inkopiesentrum. Port Elizabeth is een van Suid-Af...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Perridgevale, Port Elizabeth

Affinity Cottages is in Perridgevale, Port Elizabeth geleë en bied gehalte-verblyf wat ideaal is vir 'n sakereisiger of 'n paartjie met vakansie. Dis naby die Greenacres-winkelsentrum en mediese geriewe. Die ligg...

Vanaf
R800
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Newtonpark, Port Elizabeth

Thistle Cottage is op die eienaar se perseel geleë in Newton Park, ’n voorstad van Port Elizabeth. Dis sowat 2 km van die Greenacres winkelsentrum af. Die oopplan-kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 enk...

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Newtonpark, Port Elizabeth

The Newton Sands Guesthouse is 'n 3-ster-gastehuis in die hartjie van Port Elizabeth se sakekern, in die stil woonbuurt Newton Park. Verblyf bestaan uit 5 eenhede, elk met 'n koningingrootte-bed, en suite-badkamer ...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Newtonpark, Port Elizabeth

Gai Séjour bied luukse selfsorgverblyf van topgehalte in die sakekern Newton Park in die hartjie van Port Elizabeth. Gai Séjour is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat in 'n veilige omgewing wil bly. D...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Perridgevale, Port Elizabeth

Greenacres Lodge is in Port Elizabeth geleë en bied gehalteverblyf aan sakereisigers en vakansiegangers. Dis ook ideaal as jy net wil oornag en dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en trekpleisters. Di...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Lodge in Newtonpark, Port Elizabeth

Bhotani-on-Newton Lodge is in die hartjie van Newton Park, Port Elizabeth se sakekern geleë en bied luukse verblyf aan sakereisigers en vakansiegangers. "Bhotani" beteken "groet" in Xhosa. Daar is dubbel-, koningi...

Vanaf
R980
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Newtonpark, Port Elizabeth

Umoya Cottages Family Home is 'n selfsorghuis in Port Elizabeth. Die eenheid bied slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Beide slaapkamers het 2 enkelbedd...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 1109 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za