Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Alexander Road High School besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Alexander Road High School.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Alexander Road High School akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Alexander Road High School

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR550
R440
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

Port Elizabeth Self-catering Apartments is in Port Elizabeth. Dit bied 'n lieflike uitsig oor die Noordeindmeer oorkant die pad en is slegs 800 m vanaf die Nelson Mandelabaai-stadion se hoofingang. Verblyf is beskik...

Vanaf
R480
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Mount Croix, Port Elizabeth

Lodge On Munro is gerieflik geleë in 'n stil voorstad naby Grey, Collegiate en ander skole. Dit is net 5 minute se ry vanaf Greenacres-winkelsentrum, hospitale, die stadion en net 7 km van die lughawe en hoofstrand...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Glenhurd, Port Elizabeth

Oppie Vallei is 'n gerieflike woonstel met slaapplek vir 2 gaste in Port Elizabeth. Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer en het 'n privaat ingang. Die kamer het 'n dubbelbed, TV en 'n badkamer met 'n stort. Linne e...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

Tobeca Loft and Rustic Loft bied seevakansie-verblyf vir klein gesinne of groepe wat die boomryke woonbuurt Mangold Park in Port Elizabeth besoek. Daar is 2 solderkamers, elk met slaapplek vir 4 gaste. Daar is 1 b...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Mount Croix, Port Elizabeth

Die Munro Suites is 'n modern selfsorg-ateljeewoonstel ideaal geleë in die hartjie van die kusstad, Port Elizabeth. Die woonstel is in 'n tuin geleë met afstandbeheerde toegang en is totaal privaat wat dit die ide...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Mill Park, Port Elizabeth

50 College Drive B&B is 'n topgehalte-gastehuis wat deur die eienaar bestuur word en bied B&B- of selfsorgverblyf in die luukse, sentrale woonbuurt, Mill Park in Port Elizabeth. 50 College Drive B&B bied verblyf i...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

Ingleton Lodge is gerieflik geleë in Mill Park in Port Elizabeth. Dié huis bied gerieflike verblyf in smaakvolle kamers. Die oorspronklike Oregon-vloere en pragtige blokkiesplafon is met sorg gerestoureer om 'n ha...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Mill Park, Port Elizabeth

Linkside Lodge is in die stil, boomryke Linkside-woonbuurt geleë waar gaste in rus en vrede kan ontspan. Dis naby die sakegebied en winkelsentrum. Die strand en die lughawe is net 10 minute hiervandaan. Linkside ...

Vanaf
R420
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mill Park, Port Elizabeth

Corner Cottages is in Port Elizabeth en bied verblyf in gemaklike eenhede op die grondvloer. Elke eenheid het slaapplek vir 2 gaste en bied 'n privaat badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien, ma...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Mount Croix, Port Elizabeth

Carlisle Cottage is 'n selfsorg-tuinkothuis op die eienaar se eiendom in Mount Croix, Port Elizabeth. Die eiendom is naby die middestad en ander besienswaardighede. Dié tuinkothuis het 'n privaat ingang en beskik ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40 van 1130 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za