Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Alexander Road High School besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Alexander Road High School.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Alexander Road High School akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Alexander Road High School

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Walmer Downs, Port Elizabeth

45 Alan Drive bied bekostigbare selfsorgverblyf in Walmer Downs in Walmer, Port Elizabeth. Dit is ideaal vir sakereisigers en is reg oorkant die straat van die Aurora Hospitaal af. Akkommodasie beskik oor 5 eenhede...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mill Park, Port Elizabeth

King George's Guest House is 'n luukse gastehuis en is in die eksklusiewe woonbuurt, Mill Park, in Port Elizabeth geleë. Die gastehuis se ligging is uiters sentraal en bied maklike toegang tot die lughawe, gholfban...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
B&B in Walmer, Port Elizabeth

River Road Guest House in Port Elizabeth is 'n 3-ster-gastehuis met B&B-verblyf. Dit is in die lowergroen woonbuurt, Walmer, naby die lughawe, strandfront, restaurante, belangrikste winkelsentrums, hospitale en spor...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
B&B in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

Ye Olde Sutherland Inn bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis in Port Elizabeth. Dié huis dateer uit 1901 en spog met Victoriaanse elegansie, oorspronklike trappe, kaggels en houtvloere. Ons het 2 slaapkamers met...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Richmond Hill, Port Elizabeth

Newington House Guesthouse is in 'n pragtige en sentrale voorstad, Richmond Hill, geleë. Richmond Hill word beskou as een van die oudste voorstede in Port Elizabeth en het sy outydse sjarme behou. Dié gastehuis i...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Richmond Hill, Port Elizabeth

Newington Place Gastehuis is in Newingtonstraat in Richmond Hill, langs 'n boomlaning en naby heelwat historiese geboue. Hierdie skilderagtige buurt is na aan die hartjie van Port Elizabeth, net 'n paar strate van d...

Vanaf
R20 000
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Walmer, Port Elizabeth

Valley Guesthouse bied verblyf in gemaklike gastekamers en is in Walmer in Port Elizabeth geleë. Hierdie gastehuis is die perfekte oornagverblyf en is naby verskeie besienswaardighede. Verblyf by Valley Guesthouse...

Vanaf
R1 020
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Walmer, Port Elizabeth

Forest Hall Guest House is in Walmer, Port Elizabeth, en bied 'n keuse van B&B- of selfsorgverblyf in 'n 1,5 akker parkagtige tuin. Die gasheer en gasvrou, James en Hilary Bolton, sien daarna uit om jou by hul pragt...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mill Park, Port Elizabeth

The Loft in Essexvale bied selfsorg- en B&B-verblyf in Essexvale, Port Elizabeth. Dis 5 minute se ry vanaf Grey High School en St Georges Hospitaal. Dit is ook 7 minute se ry vanaf die lughawe. Dié verblyf is 'n pe...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Richmond Hill, Port Elizabeth

Zareba B and B Guesthouse bied gastekamers en is in die bekoorlike woonbuurt Richmond Hill in Port Elizabeth geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gemaklike plek om te oornag en dit is naby verskeie g...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70 van 1131 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za