Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Alexander Road High School besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Alexander Road High School.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Alexander Road High School akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Alexander Road High School

Vanaf
R1 183
per nag, vir 2 mense
Hotel in Humerail, Port Elizabeth

Die Paxton Hotel is in Port Elizabeth geleë wat bekendstaan as die Vriendelike Stad van Suid-Afrika. Die hotel het 'n uitsig oor die hawe en bied ook manjifieke uitsigte oor Algoabaai. Die Paxton Hotel het 78 luu...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

18 on Barnard is 'n bekoorlike selfsorgkothuis op die eienaar se perseel in Port Elizabeth. Dit is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na 'n gemaklike oornagplekkie weg van die stadsgedruis, maar steeds na aan ver...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Humerail, Port Elizabeth

Altevrede bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in Port Elizabeth. Port Elizabeth is teen Algoabaai se kuslyn geleë en bied die perfekte kombinasie van warm water, veilige strande en 'n subtropiese klimaat...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

Splendour Stay is 'n selfsorgeenheid op die eienaars se eiendom in Port Elizabeth. Dit is 'n rustige en gesinsvriendelike area. Port Elizabeth is langs Algoabaai se kus geleë en spog met die perfekte kombinasie va...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

Constance Road is 'n stylvolle en spoggerige woonstel in Broadwood in Port Elizabeth en bied gehalteverblyf naby 'n rits winkels, restaurante en doendinge. Die eenheid is ideaal vir 'n sakereisiger of 'n paartjie wa...

Vanaf
R990
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

The White House in Walmer is 'n eenheid op die eienaar se perseel in Port Elizabeth. Dis sowat 7 km vanaf Port Elizabeth Internasionale Lughawe en het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningin...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

Cosy Cottage is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in die gesinsvriendelike voorstad Miramar in Port Elizabeth. Die eenheid is ideaal vir langtermynverblyf en word 1 keer per week skoongemaak. Die eienaar...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

53 @ Constance is in Broadwood, Port Elizabeth geleë en bied gehalte-verblyf vir ’n sakereisiger of paartjie op vakansie. Dis binne maklike bereik van die strand, winkels, restaurante, doendinge en besienswaardig...

Vanaf
R900
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Lorraine, Port Elizabeth

Bets-se-Plek is 'n gerieflik-gemeubileerde tweeslaapkamerwoonstel in Lorraine in Port Elizabeth. Dit is binne 20 minute se ry van Port Elizabeth Internasionale Lughawe en verskeie besienswaardighede af. Die woonste...

10% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR375
R338
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

Sandy's Self-catering Sleep Over is 'n woonstel op die eienaar se eiendom in Port Elizabeth. Die verblyf is ideaal ongeveer 15 km vanaf Port Elizabeth Internasionale Lughawe. Dié woonstel het 'n privaat ingang en...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

Studio 7 bied selfsorgverblyf in Port Elizabeth naby besienswaardighede soos Bayworld, Humewood Gholfklub, Boardwalk Casino, Beachview-strand en Cape Recife Natuurreservaat. Die verblyf bestaan uit 2 aparte woonste...

Vanaf
R1 188
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Humewood, Port Elizabeth

La Mer Guest House bied 13 kamers in 'n pragtige tuin met 'n swembad, braaigeriewe en 'n gemeenskaplike kombuis. Die kamers op die boonste verdieping kan lieflike uitsigte oor Port Elizabeth se hawe en strand geniet...

Vanaf
R590
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Humewood, Port Elizabeth

Charm of the Bay is in Humewood, Port Elizabeth geleë en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie of 'n sakereisiger. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die kamer is i...

Vanaf
R356
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Humewood, Port Elizabeth

Rare Earth Backpackers is in Humewood, Port Elizabeth, 1 km van die strand af. Dié rugsakreisverblyf is ideaal vir diegene wat hou van reis, om nuwe mense te ontmoet en 'n hartlike atmosfeer wil ervaar. Verblyf wo...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

Pleasant Accommodation bied selfsorgverblyf in die lowerryke voorstad Mount Pleasant in Port Elizabeth. Die huis is 'n kort entjie se ry vanaf winkelsentrums en die strand af. Verblyf word aangebied in 2 selfsorg-e...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 6 mense
B&B in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

Annaline's Top View Bed & Breakfast is in Port Elizabeth geleë en bied gerieflike verblyf vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en die tweede kamer met 'n driekwartbed. 'n Slaapbank vir t...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

Yellowwood Gastehuis is deel van 'n groot, boomryke eiendom in Lovemore Heights, Port Elizabeth. Dis net 15 minute se ry vanaf die Port Elizabeth-lughawe en ook naby die vername hoofweë, winkels, restaurante en and...

Vanaf
R580
per nag, vir 1
Selfsorg in Humewood, Port Elizabeth

Aberdour Guesthouse is ideaal vir kort en langverblyf vir vakansiegangers en sakelui. Die gastehuis bied selfsorgverblyf in die gesogte buurt, Humewood, naby die strandfront en hoofgeriewe. Elke eenheid het 'n kom...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
B&B in Humewood, Port Elizabeth

Lalapanzi Gastehuis is 'n nuutgeboude gastehuis wat luukse selfsorgverblyf met 'n B&B-opsie in die gesogte kuswoonbuurt, Humewood in Port Elizabeth, bied. Verblyf word in 8 stylvol ontwerpte en gemeubileerde en sui...

Vanaf
R570
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

Mount Grace is ’n gastehuis in Mount Pleasant, Port Elizabeth wat gerieflike verblyf sowat 20 minute se ry van die lughawe af bied. Daar is 2 slaapkamers wat elk ’n en suite-badkamer, tee- en koffiemaakgeriewe,...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 141 tot 160 van 1041 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za