Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Andries Vosloo Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Andries Vosloo Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Andries Vosloo Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Andries Vosloo Hospital

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Somerset East, Karoo

1-On-Scott bied gerieflik gemeubileerde verblyf op 'n rustige erf in Somerset-Oos. Die erf is in 'n stil woonbuurt naby skole, 'n rolbalklub, kerke, skougronde en 'n kafee geleë. Die Tuin Suites is die ideale basis...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Somerset East, Karoo

Aloma House is 'n juweel van 'n gastehuis in 'n stil, veilige area in die pragtige Somerset-Oos. Die personeel bied hartlike gasvryheid, asook skoon, vars en ruim kamers. Verblyf word gebied in 7 kamers. Elke kamer...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Somerset East, Karoo

In die hartjie van die prentjiemooi dorpie, Somerset-Oos, bied Angler & Antelope 'n welkome verrassing aan gaste wat hier aandoen en nie só 'n juweel in 'n klein, plattelandse dorpie verwag nie. Jy sal net die regt...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Somerset East, Karoo

Blue Crane Lodge is lekker huislik en in die pragtige Somerset-Oos op die Oos-kaapse Blue Craine-roete geleë. Somerset-Oos is bekend vir biltong, kraanvoëls en heerlike kos. Verblyf word gebied in 10 en suite-kam...

Vanaf
R825
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Somerset East, Karoo

Avondrust Guesthouse is naby aan die middedorp van Somerset-Oos, binne stapafstand vanaf die sakekern. Daar is 'n restaurant 40 m oorkant die pad. Die gastehuis het 10 kamers, elkeen met en suite-badkamers. Die sty...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
B&B in Somerset East, Oos-Kaap

Herberg Manor is in Somerset-Oos geleë en bied gehalteverblyf in 'n elegante herehuis wat in 1920 gebou is en onlangs opgeknap is. Dit is naby talle winkels, restaurante en hoofsnelweë. Die verblyf bestaan uit 5...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Somerset East, Karoo

Altenburgh Accommodation bied oornag-, langtermyn- en korttermynverblyf in Somerset-Oos. Dit skuil in die skadu van die berg in 'n lowerryke tuin met 'n ingang in Francisstraat en sowat 200 m van die sakekern af. S...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
B&B in Somerset East, Karoo

Gate 66 bied verblyf in Somerset-Oos in die Oos-Kaap. Daar is vier eenhede , naamlik die Tuinwoonstel, Kamer 2, Kamer 3 en Kamer 4, elk met sy eie badkamer en buitedeur. Die tuinwoonstel(met koning grootte bed) en...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Somerset East, Karoo

Hockley Cottages is aan die voet van die Boschberge versteek in Somerset-Oos. Verblyf word in 3 selfsorgkothuise gebied wat volledig toegerus is. Elke kothuis het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Somerset East, Karoo

Gardiol Country House is ’n lieflike gastehuis op ’n plaas 4 km buite Somerset-Oos. Die gastehuis is ’n rustige tuin geleë en is smaakvol versier met moderne geriewe. Verblyf word in 4 en suite-gastekamers ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 131 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za