Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Apartheid Museum besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Apartheid Museum.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Apartheid Museum akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Apartheid Museum

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Auckland Park, Melville

Melvilla Guesthouse bied gastekamers in Melville, Johannesburg. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n oornagplek op pad na verskeie bestemmings. Verblyf by Melvilla Guesthouse bestaan uit 10 kamers...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR480
R360
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bassonia, Alberton

Wildpear bied gerieflike selfsorgverblyf in 3 selfsorg-eenhede in die voorstad Bassonia in die suide van Johannesburg. Die eiendom het 'n pragtige uitsig oor die omliggende natuurskoon. Die skoonmaakdiens vind op Ma...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Parktown, Johannesburg

African Gypsy Cottage is in die hartjie van die historiese Parktown-Wes in Johannesburg geleë. Dié kothuis is ideaal vir 'n enkelreisiger of paartjie wat op soek is na gerieflike verblyf. Daar is 1 slaapkamer en ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Auckland Park, Melville

Sunbury House and B&B is in Aucklandpark, Johannesburg. Die B&B is naby UJ se Kingsway-kampus, SABC Business Development en Johannesburg se botaniese tuine. Die B&B bied verblyf in 4 individueel versierde en suite-...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR913
R730
per nag, vir 2 mense
B&B in Melville, Johannesburg

33 on First is 'n 4-ster-gegradeerde gastehuis geleë in Johannesburg, Gauteng. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf en hartlike gasvryheid na aan verskeie doendinge. Ons bied verblyf in 6 s...

Vanaf
R1 350
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Melville, Johannesburg

98 on 1st Avenue is 'n bekoorlike, troeteldiervriendelike selfsorgkothuis op die eienaar se perseel in Melville in Johannesburg. Die eenheid is ideaal vir 4 persone wat 'n gerieflike oornagplek soek naby verskeie ge...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Glenvista, Alberton

165 on Mount Pellan, Golfer's Paradise is in die Mount Pellan Residence in die Hills, Johannesburg-suid, geleë. Die gastehuis is langs die elfde gatjie van Glenvista-buiteklub en -gholfbaan geleë en bied gehalte-v...

Vanaf
R545
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Westdene, Sophiatown

Seven Palms is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Westdene, Johannesburg. Die perseel is naby verskeie ontspannings- en sakegeriewe. Dié ateljeewoonstel is oopplan en het 'n koninggrootte-bed en en...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Melville, Johannesburg

Melville Manor is 'n pragtig gerestoureerde 3 ster-gastehuis met 7 suites. Dis gerieflik geleë naby die hartjie van die stad en ontwerp om gaste se genot en gemak te verseker. Melville is 'n voorstad vol ouwêrelds...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Westdene, Johannesburg

Arum Place Guest House word deur die eienaar bestuur en is in die buitewyke van Melville geleë. Dié gastehuis dateer uit 1935 en is pragtig opgeknap om in gaste se behoefte te voorsien. Gasvryheid en noukeurigheid...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50 van 2614 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za