Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Apartheid Museum besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Apartheid Museum.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Apartheid Museum akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Apartheid Museum

Vanaf
R1 280
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Parktown, Westcliff

On Escombeis 'n onverstoorde selfsorgkothuis in Parks, naby universiteite, hospitale en die SSK. On Escombe kombineer die beste van 2 wêrelde. Dit is in 'n pragtige en rustige voorstad geleë met volop voëllewe en...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Melville, Johannesburg

Ginnegaap Guest House is in Melville in Johannesburg Suid geleë. Johannesburg is bekend vir sy geskiedkundige en toeristebesienswaardighede. Ginnegaap is tussen al hierdie ongelooflike besienswaardighede geleë wat...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 136
R852
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Melville, Johannesburg

Motel Mi Pi CHi is 'n ligte, wit oop ruimte en die ideale toevlugsoord vir diegene wat bietjie wil rus na 'n besige dag in Johannesburg. Ons is baie uniek en gebruik ons ligging om 'n ware Afrika-ervaring te bied m...

Vanaf
R910
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Melville, Johannesburg

Ons gasvryheid is oraloor bekend. Welkom by 84 of 4th, 'n elegante B&B in die kulturele hartjie van Melville, Johannesburg. Ons is trots op die feit dat ons al vir 13 jaar vir ons gaste sorg. Ons is op die voorsto...

Vanaf
R976
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Westdene, Sophiatown

Thornton Gap Guesthouse is in die hartjie van die sentrale voorstad Westdene in Johannesburg geleë. Dis op Thornton-pad op die drumpel van voorstede soos Melville, Greenside, Emmarentia, Auckland Park en die welbek...

Vanaf
R2 668
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Parktown, Westcliff

Bamboo Cottage spog met Japannese en Afrika-inspirasie en is in Parktown, Johannesburg geleë. Dié huis is op 'n tradisionele Japannese teehuis-beginsel op stelte om 'n reusagtige jakarandaboom gebou en is heeltema...

Vanaf
R20 000
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Westdene, Johannesburg

Pablo House Melville is in Melville, Johannesburg, geleë. Dié gastehuis bestaan uit 8 kamers wat individueel versier is. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed, koningingrootte-bed, of 2 enkelbeddens, en 'n en suite...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Melville, Westcliff

Indien jy op soek is na 'n elegante, vriendelike gastehuis in Johannesburg, dan bied Nomndeni de la Chanquion die perfekte oplossing vir 'n lang- of korttermyn vakansie of besigheidsbesoek. Gerieflik geleë in die ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Melville, Johannesburg

The Space Guesthouse is die mees sentraal geleë gastehuis in die hartjie van die moderne Melville, naby die SABC, Media 24, Wits en die Universiteit van Johannesburg. The Space Guesthouse is geleë naby baie resta...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Melville, Johannesburg

Die Saffron gastehuis is in 7de Straat, die hart van die modieuse Melville, naby Johannesburg se SSB, die SAUK, Media 24, Wits, die Universitiet van Johannesburg, Milparkhospitaal en Capitol hill en Melrose Arch ge...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60 van 2614 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za