Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Arlington Racecourse besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Arlington Racecourse.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Arlington Racecourse akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Arlington Racecourse

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Walmer, Port Elizabeth

Mathemba House is 'n ruim, sjiek selfsorghuis in die welige voorstad Walmer in Port Elizabeth. Ons is net 2 km vanaf Port Elizabeth Lughawe, naby 2 groot winkelsentrums waarvan 1 net 2 blokke ver is, en naby verskei...

Vanaf
R1 080
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Walmer, Port Elizabeth

Forest Hall Guest House is in Walmer, Port Elizabeth, en bied 'n keuse van B&B- of selfsorgverblyf in 'n 1,5 akker parkagtige tuin. Die gasheer en gasvrou, James en Hilary Bolton, sien daarna uit om jou by hul pragt...

20% af Aanbod!
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

Milkwood Selfsorg Akkommodasie is op 'n kleinhoewe in Lovemore Park in Port Elizabeth. Dié oopplan-woonstel beskik oor 'n ekstra-lang dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n dubbel...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Walmer, Port Elizabeth

Villa Vega is 'n ruim, moderne en stylvolle selfsorgkothuis. Dit is ideaal geleë in die welige groen voorstad Walmer, Port Elizabeth. Dit is slegs 2 km vanaf Port Elizabeth se lughawe en naby 2 hoofwinkelsentrums, ...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Walmer Downs, Port Elizabeth

45 Alan Drive bied bekostigbare selfsorgverblyf in Walmer Downs in Walmer, Port Elizabeth. Dit is ideaal vir sakereisigers en is reg oorkant die straat van die Aurora Hospitaal af. Akkommodasie beskik oor 5 eenhede...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Walmer, Port Elizabeth

56-8th Avenue Walmer Plus Apartment is 'n selfsorgwoonstel op die eerste verdieping in die veilige kompleks Garden Court in die luukse, sentrale voorstad Walmer in Port Elizabeth. Die opgeknapte ruim, sonnige en wa...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Walmer, Port Elizabeth

Walmer Villiers Self-catering is ’n gastehuis in Walmer, Port Elizabethm en is naby die Walmer Park Mall en die 6th Avenue Mall. Die lughawe is 2,5 km ver, en die pragtige Summerstrand is 7,5 km van Walmer Villier...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR800
R680
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Walmer, Port Elizabeth

Cherry Place is 'n gastehuis in Port Elizabeth, die Vriendelike Stad. Dis een van Suid-Afrika se grootste stede en in die Oos-Kaap, aan die einde van die Tuinroete geleë. Dit strek vanaf Algoabaai en spog met een v...

SPAAR 30%
VanafR999
R699
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

Ruach Landgoed is in ’n prentjiemooi en boomryke kleinhoewe in Lovemorepark, Port Elizabeth. Dié dorp spog met die perfekte kombinasie van warm water en beskermde strande en is langs Algoabaai se kuslyn. Rauch is...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Walmer, Port Elizabeth

The Plump Pelican is naby die lughawe in Walmer, 'n lowerryke buurt in Port Elizabeth geleë, en bied verblyf in 'n huis wat met die eienaars gedeel word. Die huis word omring deur 'n groot, kleurvolle tuin met 'n...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40 van 1126 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za