Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Arlington Racecourse besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Arlington Racecourse.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Arlington Racecourse akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Arlington Racecourse

Vanaf
R750
per nag, vir 4 mense
Gastehuis in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

Schoenies B&B is in die kusdorpie, Schoenmakerskop, net 8 km vanaf Port Elizabeth geleë. Die B&B is net 'n kort entjie se stap van die strand af. Die eenheid is apart van die privaat hoofhuis en dis baie privaat. ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Walmer, Port Elizabeth

34onFifth is 'n gastehuis met smaakvol versierde gastekamers in Walmer, Port Elizabeth, net 3 km van die lughawe af. 'n Luukse wegbreek word in 4 uniek versierde kamers aangebied, elkeen met sy eie privaat ingang. ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R675
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Mill Park, Port Elizabeth

Bibury Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n bekoorlike, veilige tuinkothuis in die stil voorstad genaamd Linkside in Port Elizabeth. Die kothuis het 'n aparte ingang en beskik oor 'n slaapkamer, 'n badkam...

Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Walmer, Port Elizabeth

Dundonald Lodge bied gerieflike selfsorgverblyf vir 4 volwassenes en 2 kinders op die meeste in 'n drieslaapkamer-tuinkothuis met 'n lieflike uitsig oor Port Elizabeth se boomryke Bakensvallei. Trappe lei vanaf die ...

Vanaf
R920
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Walmer, Port Elizabeth

Spacious garden unit on Fordyce is 'n pragtige selfsorg-eenheid wat toegerus is met alles wat jy benodig vir jou besoek aan Port Elizabeth. Dis gerieflik, ruim, stil en bekostigbaar. Die buurt is naby winkels en res...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Walmer, Port Elizabeth

Cottage on Villiers is 'n privaat en veilige selfsorgkothuis in Walmer, Port Elizabeth, sowat 10 minute van die kus af. Dié kothuis is smaakvol versier, het slaapplek vir 2 en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koning...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

Tobeca Loft and Rustic Loft bied seevakansie-verblyf vir klein gesinne of groepe wat die boomryke woonbuurt Mangold Park in Port Elizabeth besoek. Daar is 2 solderkamers, elk met slaapplek vir 4 gaste. Daar is 1 b...

Vanaf
R20 000
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Walmer, Port Elizabeth

Valley Guesthouse bied verblyf in gemaklike gastekamers en is in Walmer in Port Elizabeth geleë. Hierdie gastehuis is die perfekte oornagverblyf en is naby verskeie besienswaardighede. Verblyf by Valley Guesthouse...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Glenhurd, Port Elizabeth

Oppie Vallei is 'n gerieflike woonstel met slaapplek vir 2 gaste in Port Elizabeth. Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer en het 'n privaat ingang. Die kamer het 'n dubbelbed, TV en 'n badkamer met 'n stort. Linne e...

Vanaf
R815
per nag, vir 2 mense
B&B in Walmer, Port Elizabeth

Amani Guest Lodge, versteek in die lowerryke voorstad Walmer, Port Elizabeth, bied 'n wegbreekgeleentheid vir gaste wat die hoogtepunte van die stadslewe met die warmte en gerief van 'n ware Afrika-lodge wil kombine...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60 van 1126 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za