Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Arlington Racecourse besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Arlington Racecourse.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Arlington Racecourse akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Arlington Racecourse

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Mill Park, Port Elizabeth

Linkside Lodge is in die stil, boomryke Linkside-woonbuurt geleë waar gaste in rus en vrede kan ontspan. Dis naby die sakegebied en winkelsentrum. Die strand en die lughawe is net 10 minute hiervandaan. Linkside ...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Walmer, Port Elizabeth

A & G Self-catering Accommodation bied gerieflike verblyf in selfsorg-eenhede in Walmer, Port Elizabeth. Die verblyf is slegs 1,1 km van Port Elizabeth Internasionale Lughawe af en 5,8 km vanaf Humewood Strand. Ve...

Vanaf
R595
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Walmer, Port Elizabeth

Nottingham Country House is in die tuinvoorstad Walmer geleë en bied gerieflike verblyf in ’n huislike en bekoorlike oorspronklike plaashuis wat in 1910 gebou is. Dié gastehuis bied hoë plafonne, oorspronklike ...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Mill Park, Port Elizabeth

Bunkers View on First Avenue bied lieflike verblyf aan 2 gaste in Mill Park met 'n uitsig oor die Port Elizabeth Gholfklub. Dié slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad....

Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
B&B in Walmer, Port Elizabeth

Pine Tree Lodge is in Port Elizabeth in die Oos-Kaap op die gewilde Tuinroete geleë. Die area is bekend vir Koning- en Hobie-strand. Dit is ook die ideale bestemming indien jy wil walviskyk en historiese besienswa...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Walmer, Port Elizabeth

Close and Comfy is 'n gastehuis wat deur die eienaars bestuur word in Walmer, Port Elizabeth. Die blyplek is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek naby verskeie geriewe en besienswaardighede. ...

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Walmer, Port Elizabeth

Treetops Guest House is geleë in Walmer, 'n stil, boomryke woonbuurt in Port Elizabeth. Ons bied 'n verskeidenheid bekostigbare en ruim verblyf-opsies wat geskik is vir elkeen se behoeftes, hetsy vir oorsese toeris...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Walmer, Port Elizabeth

5 Third Avenue Guesthouse is in die groen woonbuurt Walmer geleë, in dieselfde straat as Port Elizabeth Lughawe. Verblyf beskik oor 6 slaapkamers, waarvan sommige 2 enkelbeddens het wat omskep kan word in koningg...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mill Park, Port Elizabeth

The Loft in Essexvale bied selfsorg- en B&B-verblyf in Essexvale, Port Elizabeth. Dis 5 minute se ry vanaf Grey High School en St Georges Hospitaal. Dit is ook 7 minute se ry vanaf die lughawe. Dié verblyf is 'n pe...

Vanaf
R1 095
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Walmer, Port Elizabeth

Victoria and Alfred Guest House bied bed en ontbyt in Port Elizabeth. Dié boetiekgastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na vakansie- of sakeverblyf en dit is lekker naby verskeie besienswaardighede. Ons 11 s...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70 van 1126 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za