Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Arlington Racecourse besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Arlington Racecourse.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Arlington Racecourse akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Arlington Racecourse

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

Gerald Street Self-catering is 'n tuinkothuis op die eienaar se perseel in Glen Hurd, 'n stil woonbuurt in Port Elizabeth. Dié tweeslaapkamerkothuis het slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingro...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mill Park, Port Elizabeth

Walton Cottage is 'n knus selfsorgkothuis op die eienaar se erf in die hartjie van Mill Park. Dié pragtige eenheid is veilig en in 'n stil woonbuurt geleë. Die rustige tuin maak die kothuis se atmosfeer lekker war...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mill Park, Port Elizabeth

Milbury Gastehuis verwelkom jou na ons elegante, unieke gaste-suites wat ruim en weelderige verblyf in die boomryke Mill Park-woonbuurt bied. Die gastehuis is in 'n rustige tuin rondom 'n sprankelende swembad gele...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Walmer, Port Elizabeth

Settlers Valley Cottage is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in Port Elizabeth. Dis oorkant die Setlaarspark Reservaat en net 5 minute van Port Elizabeth Lughawe af. Die gemeubileerde eenheid het sy eie...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Mill Park, Port Elizabeth

Mill Park Place is 'n gerieflike ruim kamer met 'n en suite-badkamer in Mill Park, Port Elizabeth. Dit is net 11 minute vanaf Port Elizabeth Internasionale Lughawe, strande en winkelsentrums. Die Greenacres en St Ge...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
B&B in Newtonpark, Port Elizabeth

Garden Gate B&B is in Newton Park se sentrale sakekern geleë en bied gerieflike verblyf in 'n ontspanne en hartlike atmosfeer. Die gastehuis het 6 slaapkamers met en suite-badkamers. Elke kamer is toegerus met ko...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Newtonpark, Port Elizabeth

Lucas Street Self-catering is in Newton Park in Port Elizabeth geleë. Port Elizabeth is teen Algoabaai se pragtige kuslyn geleë en spog met warm water, beskermde strande en 'n subtropiese klimaat. Die ruim huis ...

Vanaf
R1 395
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mill Park, Port Elizabeth

Lemon Tree Lane is geleë in rustige, boomryke voorstad in Port Elizabeth. Die eenheid is naby aan al die geriewe, insluitende winkelsentrums, skole, hospitale, restaurante, sportvelde en ons is slegs 15 minute se...

Vanaf
R795
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Newtonpark, Port Elizabeth

The Owl House Gastehuis is 'n huis wat in die 1940's gebou is en is baie sentraal in Newton Park, Port Elizabeth geleë. The Owl House Guest House - Port Elizabeth het 'n groot leefarea met hoë plafonne en pragti...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Newtonpark, Port Elizabeth

Seventy9 is naby die hartjie van Newton Park geleë en is 'n stil toevlugsoord wat voorsiening maak vir gesinne. Daar is 2 klein honde wat op die perseel woon en hulle is geneig om hulself besig te hou, en hou daarv...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90 van 1112 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za