Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Arwyp Medical Centre besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Arwyp Medical Centre.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Arwyp Medical Centre akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Arwyp Medical Centre

Vanaf
R1 550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kemptonpark, Johannesburg

Sunrock het sy deure geopen in 2002. Die Lodge met al sy sjarme en gasvryheid word bestuur deur eienaars Arthur en Ina Johnson bygestaan deur 'n goed opgeleide, professionele span. Ons huis het 'n rustige en ontspa...

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
B&B in Kemptonpark, Johannesburg

Golden Quilt Accommodation is in Kempton Park geleë. Heelwat winkelsentrums, Emperor's Palace met sy teaters en restaurante, en O.R. Tambo is in die omgewing geleë, so dit is ideaal vir vakansiegangers en sakelui....

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kemptonpark, Johannesburg

Metro Guest House is 'n gevestigde 2-ster gastehuis wat skoon, veilige en bekostigbare akkommodasie voorsien, en slegs 5 minute vanaf OR Tambo Lughawe geleë is. * 'n Pendeldiens na en van die lughawe word apart ge...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kemptonpark, Johannesburg

Channel View Lodge is in Kempton Park geleë net 1 km van Arwyp Mediese Sentrum af en 2,7 km van Hermon Hospitaal, Kempton Park Binnenshuise Sportsentrum en Anglo Hangar af. Die lodge is ook net 4 km van OR Tambo In...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kemptonpark, Johannesburg

Pilot Inn Accommodation bied oornagverblyf in Kempton Park, slegs 10 minute se ry van O.R. Tambo Internasionale Lughawe af. Daar is 'n restaurant op die perseel wat gaste gerus kan uitprobeer. Gratis, privaat parkee...

Vanaf
R510
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kemptonpark, Johannesburg

Friedman Stad Lodge is in Kemptonpark, Johannesburg geleë en is net 3 km vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe en 16 km vanaf Ellispark-stadion. Dit bied gerieflike verblyf in 'n veilige omgewing met 'n privaat ing...

 Koepons teen 10% af
VanafR950
R713
per nag (plek vir 3)
Gastehuis in Kemptonpark, Johannesburg

Agliotti House bied gerieflike verblyf in 'n woonstel wat op 'n residensiële perseel is waar die eienaars woon. Die perseel is in Kempton Park in Johannesburg en net 5,7 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. ...

 Koepons teen 10% af
Vanaf
R1 424
per nag, vir 2 mense
Hotel in Kemptonpark, Johannesburg

Premier Hotel O.R. Tambo is in Rhodesfield, Johannesburg geleë. Dit is nie net 'n oornagplek nie, maar die hotel bied al die dienste, styl en luuksheid sodat dit ideaal is vir vakansiegangers of sakereisigers. Die...

Vanaf
R350
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kemptonpark, Johannesburg

Airport Nightstop is in Kempton Park geleë, sowat 5 minute se ry vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Ons gerieflike selfsorg-eenhede is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Elke kamer het 'n selfsorg-...

 Koepons teen 10% af
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kemptonpark, Johannesburg

Airport Inn bied bekostigbare verblyf en is net 5 minute se ry vanaf die O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Ons is ook maklik bereikbaar vanaf die hoofweë. Verblyf is beskikbaar in 48 en suite-slaapkamers. Elke ka...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 2406 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za