Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Ashton International College Ballito besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Ashton International College Ballito.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ashton International College Ballito akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Ashton International College Ballito

Vanaf
R3 300
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Ballito, Deepdale

Hillary Place in Ballito bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Dié huis beskik oor 3 slaapkamers met slaappl...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Ballito, Deepdale

Billfish Apartments bied pragtige selfsorgwoonstelle met van die beste uitsigte in Ballito. Let asb. daarop dat die instansie trappe het en nie geskik is vir diegene wat sukkel om trappe te klim nie. Daar is 3 eksk...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Ballito, Dolfynkus

GinaZ BnB bied B&B-verblyf en is in Ballito geleë. Die gastehuis is ideaal geleë naby 'n hele rits besienswaardighede en geriewe in die omgewing. Verblyf by Ginaz BnB beskik oor 4 uniek en smaakvol gemeubileerde ...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Ballito, Dolfynkus

Die Floridian is in Ballito aan die noordkus van KwaZulu-Natal geleë. Dit bied gemaklike selfsorgverblyf en het 4 slaapkamers. Daar is 'n kleiner woonstel langs die hoofhuis. Die eiendom is ongeveer 8 minute se sta...

Vanaf
R490
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Ballito, Deepdale

Garden Cottage on Zen is 'n pragtige tuinwoonstel in die mooi, subtropiese Dolfynkus in KwaZulu-Natal. Die kothuis is net 850 m vanaf Willard-strand en 2,5 km vanaf 'n winkelsentrum. Die ateljeewoonstel beskik oor...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Ballito, Dolfynkus

Ballito's Best Kept Secret bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in die kusdorp Ballito. Dié prentjiemooi dorp is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n rustige kuswegbreek met lang strande. ...

Vanaf
R2 700
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Ballito, Dolfynkus

Ashley Beach House is 'n selfsorghuis in Ballito. Die vakansiehuis het 'n asemrowende uitsig oor die see en die area vanuit meeste van die kamers. Dié dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor ...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ballito, Dolfynkus

Baobab On Sea is 'n uitstekende gastehuis 'n paar minute van die strand, winkels en restaurante af. Dis ideaal vir somer- en wintervakansies in Ballito. Gerieflike akkommodasie word in 5 dubbelkamers met 6 badkame...

10% af Aanbod!
VanafR2 000
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Ballito, Dolfynkus

Lekkerrrr Kuier is in Ballito aan KwaZulu-Natal se kus en bied gerieflike verblyf aan ’n gesin of groep. Dis naby die lughawe en casino. Verblyf word in ’n woonstel en huis gebied. Die woonstel beskik oor 3 kam...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Ballito, Dolfynkus

Prosperita is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Ballito. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand en ander besienswaardighede. Die eienaar se woonstel is op die...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40 van 1838 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za