Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Ashton International College Ballito besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Ashton International College Ballito.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ashton International College Ballito akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Ashton International College Ballito

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Ballito, Dolfynkus

Ballito 404 is 'n ruim selfsorgwoonstel in Ballito, met 'n pragtige uitsig oor die see. Dit is ideaal vir 2 volwassenes, maar 1 kind kan ook geakkommodeer word. Dié woonstel is goed ingerig, heeltemal privaat en h...

Vanaf
R580
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Ballito, Dolfynkus

La Residence is ’n gastehuis in Ballito wat deur die eienaar bestuur word. Die gastehuis is sowat 500 m vanaf Willard Beach, restaurante, en ander besienswaardighede in die area. Verblyf word in 2 eenhede gebie...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Ballito, Dolfynkus

By The Sea Ballito bied luukse verblyf op die eienaar se perseel met 'n aparte en privaat ingang. Dis net 250 m van die see, 'n klipgooi van Hops Restaurant en 300 m na Ballito se restaurante en 'n Spar af. Die eenh...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
B&B in Ballito, Dolfynkus

5 On Lindsay bied lieflike B&B-verblyf in Ballito net 1 km vanaf Ballito's Willard-strand. Dit is naby Ballito Junction Regional Mall en Ballito Lifestyle Centre. Gaste het 'n keuse tussen 7 luukse slaapkamers met ...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Ballito, Dolfynkus

5C Sandra Place bied selfsorgverblyf op 'n lieflike eiendom in Ballito, net 100 m van die strand af, en naby verskeie winkels en restaurante. Verblyf word aangebied in 'n hoofhuis en in 'n aparte selfonderhoudende ...

Vanaf
R2 700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Ballito, Dolfynkus

Lindsay Beach House bied selfsorgverblyf in Ballito. Dis 300 m vanaf die bekende Mozambik-restaurant en 700 m vanaf Granny's Pool en Willard-strand. Dié ruim dubbelverdiepinghuis het lugversorging en slaapplek vir...

Vanaf
R1 350
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Ballito, Dolfynkus

Mon Plaisir is 'n lugtige selfsorgkothuis in Ballito, 'n kusdorp aan KwaZulu-Natal se Dolfynkus. Mon Plaisir is net 'n paar minute se stap van Ballito se strande, promenade, winkelsentrums en restaurante af. Die hee...

Vanaf
R695
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Ballito, Dolfynkus

Villa Jaime is in Ballito aan KwaZulu-Natal se ongerepte Dolfynkus geleë. Plaaslike inwoners verwys na hierdie omgewing as "die natuur se speelplek" en dié instansie beskik oor verskeie selfsorg-eenhede. Dit spog ...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Ballito, Dolfynkus

Sak 'n Pak Luxury Guest House is in Ballito op die Dolfynkus van KwaZulu-Natal geleë. Hierdie manjifieke gastehuis spog met 'n totaal van 8 eksklusiewe ontwerpte en versierde eenhede, waarvan 2 elegante "executive"...

25% af Winteraanbod!
VanafR3 080
R2 310
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Ballito, Dolfynkus

'n Lieflike, ruim en lugtige strandhuis met 3 groot slaapkamers, 2 ontvangskamers, 'n volledig toegeruste kombuis, groot onderdak-patio met ingeboude braaigeriewe en 2 aparte ateljees op die onderste verdieping wat ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50 van 1779 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za