Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Ashton International College Ballito besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Ashton International College Ballito.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ashton International College Ballito akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Ashton International College Ballito

Vanaf
R3 510
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Simbithi Eco Estate, Ballito

14 Crossberry Lane HL244 is 'n gesinsvriendelike selfsorghuis in 'n doodloopstraat in die veilige Simbithi Eko Landgoed in Ballito. Dié huis beskik oor 3 slaapkamers met en suite-badkamers. Daar is ook 'n oopplan-...

Vanaf
R2 380
per nag, vir 2 mense
Hotel in Ballito, Dolfynkus

Coco De Mer Boutiekhotel, met sy unieke Afro-Bali-styl, is in 'n natuurlike eko-woud met die soel, tropiese Indiese Oseaan in die agtergrond. Die kreatiewe interieur vloei pragtig saam met die natuurlike omgewing e...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Ballito, Dolfynkus

Hannett's Place is bekend vir sy weelderige, tropiese tuine en die asemrowende see-uitsigte. Gaste kan selfs sien hoe bote geanker staan en wag om Durban se hawe in te vaar en hoe dolfyne in die baai baljaar. In sei...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Ballito, Dolfynkus

Benji's Ballito Bungalow bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in Ballito. Benji's Ballito Bungalow is ideaal vir 'n paartjie of 'n klein gesin van 4 wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand e...

Vanaf
R880
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Ballito, Dolfynkus

Beach Forest Lodge is slegs 400 m van Ballito se strand af geleë met 'n pragtige uitsig oor die tropiese Pigeonwood Forest. Hierdie lodge is die ideale plekkie om te kom ontspan en van jou stres ontslae te raak in ...

Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Ballito, Dolfynkus

Ballito Backpackers is in die hartjie van Ballito en bied maklike toegang tot pragtige strande, plaaslike winkels, gewilde nagklubs en restaurante wat 'n verskeidenheid plaaslike en internasionale disse bedien. Ball...

Vanaf
R1 360
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Ballito, Dolfynkus

Zimbali View Eco Guesthouse bied gehalte-verblyf in die kusdorpie, Ballito. Dié dorp lê knus tussen die suikerrietvelde in KwaZulu-Natal se bekende Green Gold en langs die goue strande en warm water van die Indies...

Vanaf
R5 669
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Simbithi Eco Estate, Ballito

Milkwood HL167 is 'n luukse vakansie-villa met selfsorggeriewe wat op die gewilde Simbithi Eko-landgoed geleë is. Simbithi beslaan 430 hektaar se natuurlike kusparadys met inheemse plantegroei, vleilandgebied en as...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Thompsonsbaai, Ballito

Maratea 16 is in 'n rustige veiligheidskompleks in die kusdorp Ballito geleë. Die dorp is tussen die oneindige suikerrietvelde ? KwaZulu-Natal se beroemde Groen-goud. Die goue strande en warm Indiese Oseaan is aan ...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Ballito, Dolfynkus

36 Barrington is 'n lieflike selfsorgwoonstel op die onderste verdieping in die Barrington-kompleks aan KwaZulu-Natal se Noordkus. Barrington is baie veilig en is naby Surfers- en Willard-strand. Dié ruim woonstel...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60 van 1806 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za