Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy ATKV Klein Kariba besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby ATKV Klein Kariba.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van ATKV Klein Kariba akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby ATKV Klein Kariba

Vanaf
R130
per nag (plek vir 6)
Oord in Bela-Bela, Limpopo

ATKV Klein Kariba is in een van die Waterberg se mooiste klowe net buite Bela-Bela in Limpopo. Dis net 90 minute vanaf Johannesburg en 'n uur se ry van Pretoria af. Die oord bied verskeie verblyf in die vorm van wo...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R310
per nag (plek vir 4)
Oord in Bela-Bela, Limpopo

Marula Oase is 'n rustige oord in 'n natuurlike omgewing in die hartjie van die Waterberge. Hier kan jy 'n ware bosveld-atmosfeer geniet. Die oord is in Bela-Bela geleë, net 'n uur se ry van Pretoria af. Gaste ka...

Vanaf
R4 590
per nag (plek vir 30)
Selfsorg in Bela-Bela, Limpopo

The Plaas Opstal is geleë in die hartjie van die bosveld en bied gehalteverblyf vir jou volgende familie-reünie of groepwegbreek. Die gesinshuis het slaapplek vir 30 gaste. Die huis het 6 slaapkamers en 3 van di...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bela-Bela, Limpopo

Rotsvy Gastehuis bied rustige verblyf op die punt van die Waterbergreeks. Dit is onder die historiese Buyskop geleë en is sowat 7 km noord vanaf Bela-Bela. Die huis is apart van die hoofhuis en is ten volle toeger...

 Koepons teen 30% af
Vanaf
R300
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bela-Bela, Limpopo

Valencia 7 bied heerlike bosveldverblyf langs die Klein Kariba naby Bela-Bela. Die huis is op 'n wildplaas naby verskeie besienswaardighede soos Forever Resort, 4 puik gholfbane, heelwat natuurreservate en veel meer...

 Koepons teen 30% af
Vanaf
R1 602
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bela-Bela, Limpopo

Valencia 7-B bied bosveld-verblyf langs Klein Kariba en is naby Bela-Bela geleë. Die huis is op 'n wildsplaas en is naby verskeie besienswaardighede soos die Forever Resort Bela-Bela, 4 uitstekende gholfbane, versk...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Lodge in Bela-Bela, Limpopo

Buyskop Lodge, Conference and Spa is op 'n privaat wildplaas in die malaria-vry Waterberg, net 4 km buite Bela-Bela. Dit is maklik bereikbaar vanaf Johannesburg en Pretoria. Dié lodge bied selfsorgverblyf in chale...

 Koepons teen 10% af
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bela-Bela, Limpopo

Phumuza is 'n privaat selfsorg-lodge in 'n bos op 'n plaas naby Bela-Bela. By Phumuza kan gaste 'n verskeidenheid doendinge geniet soos voëlkyk, fietsry, stap of sommer net ontspan en die stilte van die bosveld inn...

Vanaf
R3 300
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Bela-Bela, Limpopo

Thaba Lenaka is 'n ruim, luukse selfsorgkothuis op 'n 30 ha privaat wildplaas, sowat 8 km vanaf Bela-Bela. Luilekker oomblikke met ongelooflike uitsigte van die Waterberge wag op jou. Thaba Lenaka is direk langs die...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Bela-Bela, Limpopo

Kom geniet ons vredevolle, moderne plattelandse kothuis vir 3 persone. Die kothuis is geleë op 'n 30 hektaar private wildreservaat 8km van Bela-Bela af. Met fantastiese uitsigte oor die Waterberge en grensend aan d...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 861 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za