Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy ATKV Klein Kariba besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby ATKV Klein Kariba.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van ATKV Klein Kariba akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby ATKV Klein Kariba

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bela-Bela, Limpopo

Loodsoord Ontwikkeling is aan die buitewyke van Bela-Bela, op die R101 na Modimolle, geleë. Dié ontwikkeling is 7 km uit op die Modimolle-pad, anderkant die Klein Kariba Negester-bord. Verblyf word in 3 eenhede,...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Wildsplaas in Bela-Bela, Limpopo

Thaba Metsi Private Nature Reserve is 10 km buite Bela-Bela op 'n bewarea, die Thaba Metsi Privaat Natuurreservaat geleë en het slaapplek vir 4 gaste. Die verblyf kyk uit oor 'n natuurlike fontein wat in die reë...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Lodge in Bela-Bela, Limpopo

De Schuur is in die hartjie van die Bosveld, slegs 8 km buite Bela-Bela. Verblyf by de lodge is in die hoofhuis beskikbaar met slaapplek vir 4 en 2 woonstelle met slaapplek vir 2 in elk. Die lodge bied sonkrag en ...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bela-Bela, Limpopo

Plekkie in die Son bied selfsorgverblyf in Bela-Bela. Die dorp is bekend vir sy warmwaterbronne en is naby doendinge, soos Adventures With Elephants, Zabula, Elements Privaat Gholflandgoed, Waterberg Zipline Adventu...

Vanaf
R870
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bela-Bela, Limpopo

Summerset Place Country House is aan die voet van die Waterberge geleë en is langs ’n privaat wildreservaat in Bela Bela. Verblyf word in 12 kamers gebied en daar is slaapplek vir 26 gaste. Elke eenheid het lug...

Vanaf
R250
per nag (plek vir 6)
Wildsplaas in Bela-Bela, Limpopo

Thaba Monaté Game Lodge skuil in die Waterberge, naby Bela-Bela in Limpopo. Dié lodge het 32 chalets, kampeerplekke in Rooibok Park en Nyala Park, en safari-tente. Die chalets is teen 'n heuwel gerangskik en bie...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bela-Bela, Limpopo

Meloding Guest House is in 'n stil, plattelandse omgewing in die gewilde vakansiedorp Bela-Bela, in Limpopo, Suid-Afrika, geleë. Of jy nou vir besigheid of plesier reis, kan jy in die welige tuine ontspan en die li...

Vanaf
R2 580
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Bela-Bela, Limpopo

Lott's Place Guest House bied selfsorgverblyf in Gholfbaanpark, Bela-Bela. Die eiendom is ideaal naby die middedorp met die Forever Resort, restaurante en winkels geleë. Dié huis het slaapplek vir 8 tot 10 gaste ...

Vanaf
R901
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Bela-Bela, Limpopo

Lala Bela Guesthouse is 'n rustige gastehuis in 'n lowerryke woonbuurt van Bela-Bela wat 2 moderne selfsorg-eenhede bied. Elke eenheid het 5 aparte slaapkamers met slaapplek vir 10 gaste, 'n volledig toegeruste komb...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
B&B in Bela-Bela, Limpopo

Geelhout Guesthouse is in Bela-Bela in Limpopo geleë en bied gerieflike oornagverblyf naby gholfklubs, wildreservate en dag spa's. Die Aventura Forever Resort in die dorp, sowat 1,5 km van die gastehuis af. Elke k...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20 van 960 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za