Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy ATKV Klein Kariba besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby ATKV Klein Kariba.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van ATKV Klein Kariba akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby ATKV Klein Kariba

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mabalingwe Nature Reserve, Limpopo

Mabalingwe Elephant Lodge 267A is in die Mabalingwe Natuurresrvaat, net 'n kort ent se ry van Bela-Bela af, en bied gerieflike verblyf aan 'n paartjie. Dié oopplan-eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suit...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 800
R2 380
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Mabalingwe Nature Reserve, Limpopo

Hierdie huis is volledig toegerus en rolstoelvriendelik. Dit bied slaapplek vir 8 gaste en is slegs 28 km vanaf Bela-Bela geleë. Die huis is ingerig met topklas-beddegoed, linne en eetgerei. Dit het 'n ruim hoofsl...

Vanaf
R340
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Modimolle, Limpopo

Bosveld Wegbreek Safaris is tussen die skilderagtige Waterberge geleë op 'n wildsplaas net 12 km buite die dorp Modimolle. Ons het 6 chalets, elkeen met slaapplek vir 6 gaste. En vir groepbesprekings het ons Damka...

Vanaf
R3 150
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Mabalingwe Nature Reserve, Limpopo

Dié lieflike lodge is 'n privaat selfsorg-bosveldeenheid in die Mabalingwe Natuurreservaat in Bela-Bela. Dié reservaat spog met volop voël- en wildspesies, insluitend die Groot 5. Dis in die skadu van die pragtig...

30% af Weeksdae!
VanafR2 500
R1 750
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Mabalingwe Nature Reserve, Limpopo

250 Tlou Lodge is 'n privaat selfsorg-bosveldlodge in die Mabalingwe Natuurreservaat van 9 500 hektaar. Mabalingwe bied aan gaste die geleentheid om tyd in die natuur met die voëllewe, inheemse bome en bosse en ver...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 9)
Wildsplaas in Mabalingwe Nature Reserve, Limpopo

Tiru is 'n privaat huis in Mabalingwe, 'n Groot 5 wildreservaat 28 km van Bela Bela en 140 km van Pretoria af. Ervaar die bosveld op sy mooiste met die beste lapa/boma-kombinasie, waar jy langs die vuur kan sit onde...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Waterberg, Limpopo

Rhenosterpoort Plaas is in Modimolle geleë en bied gehalte-verblyf vir natuurliefhebbers en vir dié wat na ’n rustige wegbreek uit die stad verlang. Rhenosterpoort Gasteplaas bied verskeie verblyfsopsies vir g...

Voorkeurvennoot
15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 600
R2 210
per nag (plek vir 8)
Wildsplaas in Mabalingwe Nature Reserve, Limpopo

Twiga Lodge is 'n selfsorg-eenheid met 'n ten volle toegeruste kombuis met 'n mikrogolfoond, elektriese oond, stoof, dubbelyskas-vrieskas en 'n ysmasjien. Nespresso-koffie en WiFi word ook voorsien. Die huis is geri...

Vanaf
R3 450
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Mabalingwe Nature Reserve, Limpopo

Mabalingwe - Rooiboklaagte 226 is 'n selfsorg-lodge met 'n grasdak in Mabalingwe Natuurreservaat. Dit is net 28 km van Bela-Bela af en is ideaal vir 'n gesin of groep wat op soek is na gerieflike verblyf naby ander ...

15% af Aanbod!
VanafR1 600
R1 360
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Mabalingwe Nature Reserve, Limpopo

Noko Lodge is 'n selfsorg-lodge in die Mabalingwe Groot 5 Natuurreservaat met 24 uur-sekuriteit. Dis net 2 ure vanaf Johannesburg en 28 km vanaf Bela-Bela. Dié rustige omgewing is baie privaat en stil en gaste kan ...

Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 8)
Lodge in Mabalingwe Nature Reserve, Limpopo

Horn Bill Private Lodge is 'n selfsorghuis in die Mabalingwe Natuurreservaat, 26 km vanaf Bela-Bela in Limpopo. Dis ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na privaatheid en rustigheid in 'n wildkykomgew...

Vanaf
R3 790
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Mabalingwe Nature Reserve, Limpopo

Itaga Lodge is in die Mabalingwe Natuurreservaat op 'n 12 000 hektaar wildreservaat geleë. Die reservaat is 'n malaria-vrye gebied en die tuiste van die Groot 5. Itaga het 'n trotse reputasie as 'n eksklusiewe 4-st...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR4 050
R3 240
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Mabalingwe Nature Reserve, Limpopo

Mabalingwe Safari Lodge is 'n moderne huis is in die Mabalingwe Natuurreservaat met pragtige uitsigte oor die Bosveld. Die perseel is privaat en eksklusief. Dié huis bied slaapplek aan 6 volwassenes en 4 kinders ...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR4 350
R3 698
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Mabalingwe Nature Reserve, Limpopo

Warthog Lodge - Mabalingwe Nature Reserve is in Bela-Bela geleë, 'n area wat bekend is vir sy staptoetes en ikoniese besienswaardighede soos Adventures with Elephants, Bambelela Wildlife Care & Vervet Monkey Rehabi...

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 10)
Wildsplaas in Mabalingwe Nature Reserve, Limpopo

Klipspringer View Lodge is 'n volledig gemeubileerde vyfslaapkamerhuis wat selfsorgverblyf in die Mabilingwe-natuurreservaat in Bela-Bela bied. Dié natuurreservaat spog ook met die Groot 5. Die lodge beskik oor 5 ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Modimolle, Limpopo

Schamach Guest Farm is op 'n wildplaas in die hartjie van die Waterberge geleë. Verblyf is beskikbaar in 2 rondawels en 1 selfsorghuis. Die hoofhuis bied slaapplek aan 12 gaste op 2 verdieping en beskik oor 4 slaa...

Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 8)
Wildsplaas in Mabalingwe Nature Reserve, Limpopo

Mabalingwe Itaga 619 is 'n selfsorghuis in die Mabalingwe Natuurreservaat sowat 31 km van Bela-Bela af. Hierdie dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 8 gaste in 3 en suite-slaapkamers en daar is 'n oopplan-leefar...

Vanaf
R4 796
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Mabalingwe Nature Reserve, Limpopo

Toeka Lodge is 'n pragtige en gerieflike selfsorg-lodge in die Groot Vyf Mabalingwe Natuurreservaat, 28 km van Bela-Bela af. Die lodge het 4 en suite-slaapkamers, 'n oopplan-kombuis met 'n skottelgoedwasser, elektr...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR6 350
R4 763
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Mabalingwe Nature Reserve, Limpopo

Phumba Lodge bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike bosveldlodge in die Mabalingwe Natuurreservaat in Bela-Bela. Die smaakvol versierde lodge het 4 slaapkamers en bied 'n pragtige uitsig oor die reservaat en...

Vanaf
R4 095
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Mabalingwe Nature Reserve, Limpopo

Phumula Bush Chalet is net 2 uur se ry van Johannesburg af in die bekende Mabalingwe Natuurreservaat. Hierdie bos-lodge bied slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers wat elk 'n gemaklike koningingrootte-bed het. Daa...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 161 tot 180 van 817 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za