Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Augrabies Falls National Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Augrabies Falls National Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Augrabies Falls National Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Augrabies Falls National Park

Vanaf
R288
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Augrabies, Riemvasmaak Streek

SANParks Augrabies Rest Camp is baie indrukwekkend wanneer 'n donderbui deur die skeur weergalm en die water 56 m ver tot in 'n granietpoel stort. Die Augrabies-waterval het sy naam te danke aan die Khoi-woord "Auko...

Vanaf
R350
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Augrabies, Riemvasmaak Streek

Kameeldoring Camping bied verblyf op 'n skilderagtige plaas aan die buitewyke van Augrabies, 'n dorp in die Noord-Kaap. Die plaas is aan die oewer van die Oranjerivier, waar gaste uitstekende visvanggeleenthede kan ...

Vanaf
R270
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Augrabies, Groen Kalahari

Welkom by die Augrabies Valle Gastehuis en Kampeerterrein! 'n Luukse dog gemaklike gastehuis op die randjie van die magtige Augrabies-waterval, een van die grootste watervalle ter wêreld. Ons 6 luukse selfsorg-een...

Vanaf
R895
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Augrabies, Groen Kalahari

The Falls Guest House bestaan uit 6 luukse selfsorg-eenhede, elk met 'n weelderige en-suite-badkamer met ondervloerse verhitting, kombuisie met ’n ketel, broodrooster, yskassie, mikrogolfoond en dubbelwasbak. Daar...

Vanaf
R1 560
per nag, vir 2 mense
Lodge in Augrabies, Groen Kalahari

Dundi Lodge is na aan die bekende Augrabies-waterval in die Nood-Kaap geleë. Dié lodge is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n vreedsame en gerieflike wegbreek, hetsy vir 'n vakansie of sakereis. Jy het 'n k...

Vanaf
R365
per nag (plek vir 6)
Wildsplaas in Augrabies, Groen Kalahari

Augrabies Falls Lodge & Camp is slegs 3 km vanaf die ingang van die Augrabies Nasionale Park geleë. Dis ’n reservaat vir kampeerders, sakereisigers en vakansiegangers, met verskeie doendinge en besienswaardighede...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Augrabies, Groen Kalahari

Kleinbegin Augrabies bied gehalteverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers en gaste wat net wil oornag. Daar is 5 gerieflike, opgeknapte dubbelkamers wat voorheen 'n algemene handelaar se stoorkamers was. Elke kam...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Augrabies, Groen Kalahari

De Oude Stoor Gastehuis is in Augrabies in die Noord-Kaap geleë. Die Augrabies Waterval en Nasionale Park is slegs 4 km van ons af. Verblyf word in 3 tipes eenhede gebied, naamlik gesinseenhede, dubbeleenhede en h...

Vanaf
R2 280
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Groen Kalahari, Riemvasmaak Streek

The Fox's Lair bied selfsorgverblyf in 'n kothuis met hartlike, plattelandse gasvryheid net 7 km van die pragtige Augrabies-valle af. Die kothuis is ideaal vir reisigers wat op pad is na Namibië of wat die Namakwa...

Vanaf
R2 600
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Augrabies, Groen Kalahari

Avonsrus bied gehalte-verblyf vir 8 gaste en is die ideale oornagplek vir avontuurlustige natuurliefhebbers en sakereisigers. Die huis is naby die Augrabies-waterval wat dit die perfekte plek vanwaar gaste die doend...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 140 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za