Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Aurora Rehabilitation Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Aurora Rehabilitation Hospital .

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Aurora Rehabilitation Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Aurora Rehabilitation Hospital

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Walmer Downs, Port Elizabeth

45 Alan Drive bied bekostigbare selfsorgverblyf in Walmer Downs in Walmer, Port Elizabeth. Dit is ideaal vir sakereisigers en is reg oorkant die straat van die Aurora Hospitaal af. Akkommodasie beskik oor 5 eenhede...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

Tobeca Loft and Rustic Loft bied seevakansie-verblyf vir klein gesinne of groepe wat die boomryke woonbuurt Mangold Park in Port Elizabeth besoek. Daar is 2 solderkamers, elk met slaapplek vir 4 gaste. Daar is 1 b...

Vanaf
R380
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Glenhurd, Port Elizabeth

Oppie Vallei is 'n gerieflike woonstel met slaapplek vir 2 gaste in Port Elizabeth. Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer en het 'n privaat ingang. Die kamer het 'n dubbelbed, TV en 'n badkamer met 'n stort. Linne e...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Glenhurd, Port Elizabeth

Chez Paris is in die hartjie van Port Elizabeth geleë en is 'n gastehuis wat deur 'n gesin bestuur word. Dié pragtige verblyf is in 'n stil doodloopstraat geleë en bied 'n uitsig oor die Baakens-vallei. Die verb...

Vanaf
R495
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Walmer, Port Elizabeth

Hedgehog Hollow bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n oopplan-woonstel op dieselfde perseel waar die eienaar woon. Die eiendom is in Walmer, Port Elizabeth, geleë en is slegs 850 m vanaf die Walmer Park-winkelsentr...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Mill Park, Port Elizabeth

Bunkers View on First Avenue bied lieflike verblyf aan 2 gaste in Mill Park met 'n uitsig oor die Port Elizabeth Gholfklub. Dié slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad....

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

Gerald Street Self-catering is 'n tuinkothuis op die eienaar se perseel in Glen Hurd, 'n stil woonbuurt in Port Elizabeth. Dié tweeslaapkamerkothuis het slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingro...

Vanaf
R560
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Walmer, Port Elizabeth

RElaxed City Living is in Walmer in Port Elizabeth geleë. Port Elizabeth is in die Oos-Kaap en staan as die Vriendelike Stad bekend. Dit is aan die einde van die Tuinroete langs Algoabaai geleë en is een van die l...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Walmer, Port Elizabeth

Forest Hall Guest House is in Walmer, Port Elizabeth, en bied 'n keuse van B&B- of selfsorgverblyf in 'n 1,5 akker parkagtige tuin. Die gasheer en gasvrou, James en Hilary Bolton, sien daarna uit om jou by hul pragt...

Vanaf
R930
per nag, vir 2 mense
Hotel in Walmer, Port Elizabeth

Beleef 'n vars benadering tot sake- en vakansie-akkommodasie by die uiters moderne, doelontwerpte HUB Boutique Hotel. Hier word die intimiteit van 'n gastehuis soomloos vervleg met die geriewe en privaatheid van 'n ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 1106 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za