Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Aurora Rehabilitation Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Aurora Rehabilitation Hospital .

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Aurora Rehabilitation Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Aurora Rehabilitation Hospital

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Mill Park, Port Elizabeth

Linkside Lodge is in die stil, boomryke Linkside-woonbuurt geleë waar gaste in rus en vrede kan ontspan. Dis naby die sakegebied en winkelsentrum. Die strand en die lughawe is net 10 minute hiervandaan. Linkside ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Walmer, Port Elizabeth

Die gastehuis is 'n pragtige privaat woning met manjifieke uitsigte van die Baakensvallei. Dit het 'n swembad en onthaal/braai-areas. Die woning is net 10 minute se ry vanaf al die belangrikste winkelsentrums, Nel...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Newtonpark, Port Elizabeth

Umoya Cottages is 'n stylvolle selfsorgkothuis in die Newton Park-woonbuurt van Port Elizabeth. Dis lekker naby die stad se Cape Road-sakegebied, hospitale, winkels en die lughawe. Umoya Cottages het 4 eenhede: Fa...

Vanaf
R1 485
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Walmer, Port Elizabeth

Hacklewood Hill Country House is in Port Elizabeth geleë en spog met 'n tikkie geskiedenis en luuksheid in 'n statige herehuis wat al van 1898 af staan. Die indrukwekkende perseel is omhein met boomtoppe wat vervle...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Newtonpark, Port Elizabeth

Newtondale Self Catering bied 'n rustige, vriendelike atmosfeer en netjiese verblyf in Newton Park, naby die hoofstrande, Port Elizabeth Lughawe, Nelson Mandela Bay Stadion, St George's Hospitaal, Greenacres Mall, V...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R990
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Walmer, Port Elizabeth

Mika's Tree is 'n knus en effens rustieke alleenstaande selfsorgkothuis. Dit is ideaal geleë in die hartjie van die lowerryke voorstad van Port Elizabeth, Walmer. Mika's Tree is minder as 3 km vanaf die lughawe en ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Walmer, Port Elizabeth

56-8th Avenue Walmer Plus Apartment is 'n selfsorgwoonstel op die eerste verdieping in die veilige kompleks Garden Court in die luukse, sentrale voorstad Walmer in Port Elizabeth. Die opgeknapte ruim, sonnige en wa...

Vanaf
R1 940
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Walmer, Port Elizabeth

Die luukse Ibhayi 4-ster-gastehuis is in die boomryke, landelike atmosfeer van sentraal Walmer in Port Elizabeth geleë. Ons lodge in die dorp is sentraal, na aan die stad se sakesentrums en doendinge, en is 'n gese...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Fernglen, Port Elizabeth

Casa Bela is 'n selfsorgwoonstel in die stil woonbuurt Fernglen in Port Elizabeth. Die eenheid is op die eienaar se eiendom geleë en dit is net 10 km van die strand en 45 km van Addo Olifant Park af. Daar is verske...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Newtonpark, Port Elizabeth

Gai Séjour bied luukse selfsorgverblyf van topgehalte in die sakekern Newton Park in die hartjie van Port Elizabeth. Gai Séjour is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat in 'n veilige omgewing wil bly. D...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30 van 1128 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za