Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Aurora Rehabilitation Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Aurora Rehabilitation Hospital .

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Aurora Rehabilitation Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Aurora Rehabilitation Hospital

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Mill Park, Port Elizabeth

Mill House Guest House bied selfsorgverblyf in Port Elizabeth. Dit is in die stil, sentrale buurt, Mill Park, geleë en is naby skole, hospitale, die lughawe en die strand. Verblyf is beskikbaar in 2 kothuise wat ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R390
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Walmer, Port Elizabeth

Paradise in the City bied 'n tropiese toevlugsoord in sentraal Walmer in Port Elizabeth. Gerieflike verblyf word in 2 kothuise gebied langsaan 'n swembad en palmbome. Die kothuise is veilig en het 'n privaat ingang....

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Newtonpark, Port Elizabeth

The Newton Sands Guesthouse is 'n 3-ster-gastehuis in die hartjie van Port Elizabeth se sakekern, in die stil woonbuurt Newton Park. Verblyf bestaan uit 5 eenhede, elk met 'n koningingrootte-bed, en suite-badkamer ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Walmer, Port Elizabeth

Terracotta Lodge bied verblyf in selfsorg-eenhede naby al die besienswaardighede en geriewe in Port Elizabeth. Dié gastehuis word deur die eienaar bestuur en ontbyt is beskikbaar op versoek. Al 3 ons eenhede is o...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Fernglen, Port Elizabeth

Two Chef's Home is in die boomryke en luukse buurt Fernglen in Port Elizabeth geleë. Verblyf by Two Chef's Home word in 4 unieke kamers in die eienaar se huis aangebied. Gaste kan van die gemeenskaplike kombuis...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mill Park, Port Elizabeth

Milbury Gastehuis verwelkom jou na ons elegante, unieke gaste-suites wat ruim en weelderige verblyf in die boomryke Mill Park-woonbuurt bied. Die gastehuis is in 'n rustige tuin rondom 'n sprankelende swembad gele...

Vanaf
R890
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Walmer, Port Elizabeth

Moramba Cottage is 'n moderne en stylvolle selfsorg-kothuis, ideaal geleë in die weelderige en groen voorstad van Walmer in Port Elizabeth. Dis ten volle toegerus met 'n moderne oopplan-kombuis, 'n ruim slaapkamer ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Walmer, Port Elizabeth

Masinga Apartment is 'n stylvolle en moderne selfsorg-eenheid met die ideale ligging in die boomryke Walmer in Port Elizabeth. Die woonstel het sy eie onderdakparkeerplek en is volledig toegerus met 'n klein, mode...

Vanaf
R610
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mill Park, Parsonsheuwel

A&A Guesthouse is langs 'n gholfbaan geleë, naby aan 'n winkelsentrum en binne kort ry-afstand van die strand. Die gastehuis is rolstoelvriendelik, bied 'n binnenshuise verhitte swembad en 'n gimnasium. Ons bied ...

Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Walmer, Port Elizabeth

Dundonald Lodge bied gerieflike selfsorgverblyf vir 4 volwassenes en 2 kinders op die meeste in 'n drieslaapkamer-tuinkothuis met 'n lieflike uitsig oor Port Elizabeth se boomryke Bakensvallei. Trappe lei vanaf die ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50 van 1127 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za