Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Aurora Rehabilitation Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Aurora Rehabilitation Hospital .

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Aurora Rehabilitation Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Aurora Rehabilitation Hospital

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Walmer, Port Elizabeth

Villa Vega is 'n ruim, moderne en stylvolle selfsorgkothuis. Dit is ideaal geleë in die welige groen voorstad Walmer, Port Elizabeth. Dit is slegs 2 km vanaf Port Elizabeth se lughawe en naby 2 hoofwinkelsentrums, ...

10% af Weeksdae!
VanafR1 150
R1 035
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Walmer, Port Elizabeth

Mathemba House is 'n ruim, sjiek selfsorghuis in die welige voorstad Walmer in Port Elizabeth. Ons is net 2 km vanaf Port Elizabeth Lughawe, naby 2 groot winkelsentrums waarvan 1 net 2 blokke ver is, en naby verskei...

Vanaf
R20 000
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Walmer, Port Elizabeth

Valley Guesthouse bied verblyf in gemaklike gastekamers en is in Walmer in Port Elizabeth geleë. Hierdie gastehuis is die perfekte oornagverblyf en is naby verskeie besienswaardighede. Verblyf by Valley Guesthouse...

Vanaf
R800
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Newtonpark, Port Elizabeth

Thistle Cottage is op die eienaar se perseel geleë in Newton Park, ’n voorstad van Port Elizabeth. Dis sowat 2 km van die Greenacres winkelsentrum af. Die oopplan-kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 enk...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Mill Park, Port Elizabeth

Mill Park Place is 'n gerieflike ruim kamer met 'n en suite-badkamer in Mill Park, Port Elizabeth. Dit is net 11 minute vanaf Port Elizabeth Internasionale Lughawe, strande en winkelsentrums. Die Greenacres en St Ge...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

Cosy Cottage is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in die gesinsvriendelike voorstad Miramar in Port Elizabeth. Die eenheid is ideaal vir langtermynverblyf en word 1 keer per week skoongemaak. Die eienaar...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Walmer, Port Elizabeth

Hill House in Hillbrow Place is 'n gerieflike tuinkothuis met slaapplek vir 3 in Walmer. Dié gesellige oopplan-kothuis beskik oor 'n koningingrootte-bed, enkelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort. Die kombuis ...

Vanaf
R950
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

Splendour Stay is 'n selfsorgeenheid op die eienaars se eiendom in Port Elizabeth. Dit is 'n rustige en gesinsvriendelike area. Port Elizabeth is langs Algoabaai se kus geleë en spog met die perfekte kombinasie va...

Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mill Park, Port Elizabeth

Mill Park Magic is in die stil en boomryke woonbuurt, Mill Park in Port Elizabeth geleë. Gerieflike selfsorgverblyf word in 'n stylvolle woonstel gebied op dieselfde perseel waar die eienaars saam met hulle 2 honde...

Vanaf
R1 395
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mill Park, Port Elizabeth

Lemon Tree Lane is geleë in rustige, boomryke voorstad in Port Elizabeth. Die eenheid is naby aan al die geriewe, insluitende winkelsentrums, skole, hospitale, restaurante, sportvelde en ons is slegs 15 minute se...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60 van 1114 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za