Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Aurora Rehabilitation Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Aurora Rehabilitation Hospital .

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Aurora Rehabilitation Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Aurora Rehabilitation Hospital

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mill Park, Parsonsheuwel

Ascot Place is in Greenacres, die sentrale, boomryke woonbuurt in Port Elizabeth geleë. Dit is net 6 minute van die Nelson Mandela Bay Stadion, 3 minute van Greenacres se winkelsentrum en 11 minute van die hoofstra...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Newtonpark, Port Elizabeth

Amanzi Guest House bied gastekamers wat beskikbaar is op 'n B&B- of selfsorg-basis. Dit is in Port Elizabeth geleë en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek na aan verskeie geriewe. Verblyf...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

Constance Road is 'n stylvolle en spoggerige woonstel in Broadwood in Port Elizabeth en bied gehalteverblyf naby 'n rits winkels, restaurante en doendinge. Die eenheid is ideaal vir 'n sakereisiger of 'n paartjie wa...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Walmer, Port Elizabeth

Lavender Garden Cottage and Lodge is op die eienaar se perseel in Port Elizabeth se lowerryke en modieuse Walmer-woonbuurt geleë. Hierdie weelderige buurt is naby verskeie restaurante, swemstrande, winkelsentrums, ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Walmer, Port Elizabeth

Walmer Villiers Self-catering is ’n gastehuis in Walmer, Port Elizabethm en is naby die Walmer Park Mall en die 6th Avenue Mall. Die lughawe is 2,5 km ver, en die pragtige Summerstrand is 7,5 km van Walmer Villier...

Vanaf
R899
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

The White House in Walmer is 'n eenheid op die eienaar se perseel in Port Elizabeth. Dis sowat 7 km vanaf Port Elizabeth Internasionale Lughawe en het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningin...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mill Park, Port Elizabeth

Walton Cottage is 'n knus selfsorgkothuis op die eienaar se erf in die hartjie van Mill Park. Dié pragtige eenheid is veilig en in 'n stil woonbuurt geleë. Die rustige tuin maak die kothuis se atmosfeer lekker war...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

53 @ Constance is in Broadwood, Port Elizabeth geleë en bied gehalte-verblyf vir ’n sakereisiger of paartjie op vakansie. Dis binne maklike bereik van die strand, winkels, restaurante, doendinge en besienswaardig...

Vanaf
R805
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Perridgevale, Port Elizabeth

39 On Nile Guest House bied gerieflike akkommodasie in goed toegeruste eenhede. Die gastehuis is sentraal geleë in Port Elizabeth en is stapafstand vanaf Greenacres Inkopiesentrum. Port Elizabeth is een van Suid-Af...

Vanaf
R850
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Sunridge Park, Port Elizabeth

Cassia Self Catering skuil in die boomryke voorstad Sunridge Park in Port Elizabeth en bied gerieflike toegang tot die N2. Die woonstel het lugversorging en slaapplek vir 2 volwasssenes en 2 kinders of 3 volwassene...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70 van 1112 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za