Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Aurora Rehabilitation Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Aurora Rehabilitation Hospital .

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Aurora Rehabilitation Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Aurora Rehabilitation Hospital

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Perridgevale, Port Elizabeth

Egmont Guest House is in Port Elizabeth in die Oos-Kaap geleë. Die dorp is langs die gewilde Tuinroete geleë en is bekend vir sy strande, insluitend King's Beach en Hobie Beach. Dit is ook 'n bestemming vir walvis...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR680
R544
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Walmer, Port Elizabeth

Cherry Place is 'n gastehuis in Port Elizabeth, die Vriendelike Stad. Dis een van Suid-Afrika se grootste stede en in die Oos-Kaap, aan die einde van die Tuinroete geleë. Dit strek vanaf Algoabaai en spog met een v...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Perridgevale, Port Elizabeth

Greenacres Lodge is in Port Elizabeth geleë en bied gehalteverblyf aan sakereisigers en vakansiegangers. Dis ook ideaal as jy net wil oornag en dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en trekpleisters. Di...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Walmer, Port Elizabeth

The Plump Pelican is naby die lughawe in Walmer, 'n lowerryke buurt in Port Elizabeth geleë, en bied verblyf in 'n huis wat met die eienaars gedeel word. Die huis word omring deur 'n groot, kleurvolle tuin met 'n...

Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sunridge Park, Port Elizabeth

Carnation Self-catering bied ontspanne, gesofistikeerde selfsorgverblyf in Sunridge Park en is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers. Dié eenheid het slaapplek vir 2 en bied ‘n oopplan-sitarea, -kombuis en...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Mill Park, Port Elizabeth

50 College Drive B&B is 'n topgehalte-gastehuis wat deur die eienaar bestuur word en bied B&B- of selfsorgverblyf in die luukse, sentrale woonbuurt, Mill Park in Port Elizabeth. 50 College Drive B&B bied verblyf i...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Mill Park, Port Elizabeth

The Loft in Essexvale bied selfsorg- en B&B-verblyf in Essexvale, Port Elizabeth. Dis 5 minute se ry vanaf Grey High School en St Georges Hospitaal. Dit is ook 7 minute se ry vanaf die lughawe. Dié verblyf is 'n pe...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Perridgevale, Port Elizabeth

Affinity Cottages is in Perridgevale, Port Elizabeth geleë en bied gehalte-verblyf wat ideaal is vir 'n sakereisiger of 'n paartjie met vakansie. Dis naby die Greenacres-winkelsentrum en mediese geriewe. Die ligg...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Woodlands, Lorraine

Lucky Bean Lodge is 'n selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Woodlands, Port Elizabeth. Die woonstel het 'n dubbelbed, stapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis het ...

Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Perridgevale, Port Elizabeth

Hunters Lodge Port Elizabeth is 'n 3-ster-gastehuis wat warm, gasvrye verblyf bied vir ontspanning of besigheid. Ons is geleë in Greenacres, aangrensend met Newton Park, net minute weg van Port Elizabeth se hoofstr...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80 van 1109 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za