Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Bird Island Nature Reserve besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Bird Island Nature Reserve.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bird Island Nature Reserve akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Bird Island Nature Reserve

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Hotel in Lambertsbaai, Weskus

Lamberts Bay Hotel is in Lambertsbaai aan die Weskus sowat 280 km noord van Kaapstad geleë. Die dorp is bekend vir sy gemiddelde klimaat, pragtige strande en voëllewe. Dit is die perfekte wegbreek vir diegene wat ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lambertsbaai, Weskus

Bluebird is in Lambertsbaai aan die Weskus geleë en dié dorpie is bekend vir sy matige klimaat, ongerepte strande en voëllewe. Dit is die perfekte wegbreek vir dié wat op soek is na ’n rustigheid ver van die s...

Vanaf
R940
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lambertsbaai, Weskus

Lamberine Vakansie Oord bied gaste selfsorgwoonstelle net 300 m van die strand af. Alle woonstelle is gemaklik ingerig met slaapplek vir 4 gaste. Elkeen van die woonstelle het 2 slaapkamers met 'n badkamer en 1 van...

Vanaf
R1 750
per nag, vir 2 mense
B&B in Lambertsbaai, Weskus

@ The Bay Guest Villa is in Lambertsbaai geleë - 'n klein vissersdorp in die Wes-Kaap sowat 280 km van Kaapstad af. Die kusdorp is baie gewild vir sy strande, wild en kreef. Dis die perfekte wegbreek-bestemming vir...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Lambertsbaai, Weskus

White Sands Guesthouse is in Lambertsbaai geleë en bied gerieflike verblyf in die middedorp. Daar is 6 kamers en elke kamer het 'n privaat badkamer. Elke kamer het ook 'n TV met DStv, gratis WiFi en 'n yskas. Somm...

Vanaf
R2 188
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Lambertsbaai, Weskus

Lazy Days Apartments - Lambertsbaai is 'n huis teen die see in die bekoorlike kusdorpie Lambertsbaai aan die Kaapse Weskus. Die huis is net 'n klein entjie se stap vanaf die strand en bied lieflike uitsigte oor die ...

Vanaf
R360
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lambertsbaai, Weskus

Bokkomblommetjie is 600 m van die strand af en net 400 m vanaf verskeie winkels en restaurante. Bokkomblommetjie bied selfsorgverblyf in Lambertsbaai. Gaste kan tussen die woonstel, Blommetjie, op die eerste verdie...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lambertsbaai, Weskus

Silver Knights is in die klein Weskusdorp Lambertsbaai. Dit is net 40 m van die rotsagtige seefront af. Verblyf is beskikbaar in 3 eenhede. Die eerste eenheid, Josephine, het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Lambertsbaai, Weskus

Roubai Accommodation bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamer-tuinwoonstel in die klein vissersdorpie Lambertsbaai. Die woonstel is naby die strand geleë. Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer met 2 enkel...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Lambertsbaai, Weskus

Albatross No. 3 is 'n selfsorgwoonstel in Lambertsbaai, 'n rustige vissersdorpie in die Wes-Kus, sowat 2,5 uur buite Kaapstad. Die eenheid is in 'n kompleks met 7 ander eenhede geleë. Die eenheid is rolstoel- en ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 687 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]