Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Bourke's Luck Potholes besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Bourke's Luck Potholes.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bourke's Luck Potholes akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Bourke's Luck Potholes

Vanaf
R825
per nag (plek vir 2)
B&B in Kruger tot Canyons, Mpumalanga

Treur River Lodge is naby verskeie doendinge en besienswaardighede, insluitend God's Window, Bourke's Luck-kolkgate en die Berlin- en Lisbon-watervalle. Die verblyf is op die oewer van die Treurrivier geleë. Die v...

Vanaf
R1 361
per nag (plek vir 2)
Oord in Kruger tot Canyons, Mpumalanga

Blyde Canyon, A Forever Resort, bied uitsigte oor die derde grootste canyon ter wêreld, die Blyderivier Canyon, wat gaste gaande sal hê. Hierdie oord is beide 3- en 4-stergradeer en is slegs 160 km vanaf Nelspruit...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Oord in Kruger tot Canyons, Mpumalanga

Swadini, A Forever Resort is op ingeslote land by die Blyde River Canyon Natuurreservaat geleë en lê knus tussen die pieke van die Drakensberge, teen die oewers van die Blyde-rivier. Dié oord is 35 km vanaf Hoeds...

Spesiale Aanbod!
VanafR1 600
R1 280
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Kampersrus AH, Limpopo

Eyrie Birding Accommodation is teen die hange van die Mariepskop-berg naby die Krugerwildtuin en die Blydepoort Canyon, binne die biosfeergebied, Kruger-to-Canyons, geleë. Dit bied selfsorgverblyf aan 8 gaste in Ka...

Vanaf
R3 570
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kruger tot Canyons, Mpumalanga

Moholoholo Forest Camp lê in die skadu van die majestueuse Drakensberge en is 'n intieme lodge tussen Afrika se massiewe kinabome wat die tuiste van 'n verskeidenheid voël- en dierspesies is. Die Forest Camp en di...

Vanaf
R2 360
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kruger tot Canyons, Limpopo

Blyde River Canyon Lodge is langs die majestueuse Drakensberge geleë en bied reisigers 'n unieke bos-ervaring terwyl hulle die natuurskoon van die omgewing inneem. Dit is slegs 40 minute se ry van die Krugerwildtui...

Vanaf
R2 260
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kampersrus AH, Limpopo

Amafu Forest Lodge skuil teen die hang van die Mariepskopberge, 25 km buite Hoedspruit en binne bereik van die Eastgate Lughawe, asook die Krugerwildtuin en die Blyderivierspoort. Daar is 9 eenhede wat slaapplek bi...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Lodge in Kruger tot Canyons, Mpumalanga

Moholoholo River Lodge bied sakpasverblyf in Acornhoek langs Klaserie Mariepskop-weg, 18 km van die Kapama Privaat Wildreservaat en 50 km van Hazyview af. Die Krugerwildtuin se Orpenhek is net 30 minute se ry ver. ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kampersrus AH, Limpopo

LittleBush Private Lodge is aan die voet van die majestueuse Drakensbergreeks in Limpopo geleë. LittleBush Lodge is in die Suid-Afrikaanse bosveld geleë. Gaste sal verskeie wildspesies hiér raaksien gedurende hu...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kruger tot Canyons, Limpopo

Moholoholo Ya Mati is op die oewer van die Blyderivier geleë, weggesteek tussen welige jakkalsbessie-bome en omring deur pragtig-onderhoude grasperke. Met die wêreldbekende Moholoholo Wildlife Rehabilitation naby ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 731 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za