Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Calitzdorp Hot Springs besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Calitzdorp Hot Springs.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Calitzdorp Hot Springs akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Calitzdorp Hot Springs

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Klein-Karoo, Kaap Karoo

Calitzdorp Farm Stay bied selfsorgverblyf in 'n plaashuis op 'n volstruisplaas, net 7 km vanaf Calitzdorp in die pragtige Gamkavallei. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n vakansie weg van die besige stadsle...

Vanaf
R4 000
per nag, vir 10 mense
Wildsplaas in Klein-Karoo, Kaapse Roete 62

Groenberg is op 'n wildsplaas in die Klein-Karoo wat teen die Swartberge en die Langeberge grens. Dié huis het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplankombuis en -leefarea. Die...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
B&B in Calitzdorp, Kaap Karoo

Klokkies B&B is net 3 km buite Calitzdorp geleë en beskik oor pragtige kamers vir 'n rustige kuier. Gaste kan Kamer 1 of Kamer 2 bespreek. Die kamers het elkeen 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n s...

Vanaf
R340
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Klein-Karoo, Karoo

Amber Lagoon is 'n rugsakreisiger se droom in die hartjie van die Klein-Karoo langs die Swartberge en die Gamka Natuurreservaat (naby aan Roete 62, tussen Oudtshoorn en Calitzdorp). Dit is omring deur volstruisplase...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
B&B in Calitzdorp, Kaap Karoo

Rietfontein Ostrich Palace bied B&B-akkommodasie op die oudste produserende volstruisplaas in die Kaap. Die volstruispaleis dateer uit die vroeë 1900's toe volstruisvere die modewêreld oorheers het. Die plaas staa...

Vanaf
R200
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Calitzdorp, Kaap Karoo

Met 'n kaartjiekantoor, safari-tente, rugsakreisigerverblyf en 'n kampeerterrein bied Calitzdorp Railway Station 'n wye verskeidenheid verblyfopsies met wingerde aan die een kant en 'n krans aan die ander. Calitzdor...

Vanaf
R1 750
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Calitzdorp, Kaap Karoo

3 Queen Street is 'n ruim Karoo-huis met slaapplek vir 4 gaste in Calitzdorp. Die lieflike huis het 2 slaapkamers met lugversorging en elke slaapkamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed. Die hoofslaapkamer het 'n...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Calitzdorp, Kaap Karoo

Port Wine Guest House is 'n historiese gastehuis in Calitzdorp en is op die bekende Roete 62. Dié stylvolle huis dateer uit die 1830's, bied 'n uitsig oor die wingerde en is stapafstand vanaf al die kelders, kunsga...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Calitzdorp, Klein-Karoo

Bella de Karoo (gastehuis en restaurant met geskenkwinkel) is op die historiese plaas Andrieskraal in die Klein Karoo geleë. Baie van die geboue dateer uit die laat 1700's en die nabygeleë begraafplaas bied 'n nag...

Vanaf
R1 110
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Calitzdorp, Kaap Karoo

The Queen of Calitzdorp is net soos jy afdraai van die R62 af in Calitzdorp geleë. Dit is slegs 30 minute se ry vanaf Oudtshoorn, 90 minute vanaf George en drie en 'n halfuur vanaf Kaapstad. Die hoofhuis het 8 sla...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 2104 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za