Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Cambridge Academy besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Cambridge Academy.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cambridge Academy akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Cambridge Academy

25% af Aanbod!
VanafR790
R593
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Mpumalanga

Waterview House is 'n pragtige selfsorghuis in 'n veilige, luukse wildlandgoed op die oewer van die Witbankdam in Emalahleni. Die huis het slaapplek vir 14 gaste en luisterryke uitsigte oor die dam en op die omligge...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Mpumalanga

Sedgefield Lodge is op die veilige, privaat landgoed in Emalahleni aan die oewer van die Witbankdam. Die landgoed is die tuiste van wild, waaronder 'n verskeidenheid bokspesies, sebras en wildebeeste. Die eiendom is...

Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Mpumalanga

Elephant Hide Away Cottages bied selfsorgkothuise aan die Witbankdam se oewer op die Golden Mile eko-landgoed. Gaste kan tussen 2 kothuise kies wat elk slaapplek vir 6 het. Elke kothuis beskik oor 2 slaapkamers, 1 ...

20% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR700
R560
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Witbank, Mpumalanga

Ramandire bied gerieflike verblyf in die stil woonbuurt Jackaroo Park in WItbank, ook bekend as eMalahleni. Ons bied akkommodasie in 8 en suite-slaapkamers wat toegerus is met verwarmers en yskassies. Gaste het to...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Mpumalanga

Riverside Farm is op die Golden Mile Estate 24 km buite Witbank. Dié smaakvol versierde vierslaapkamerhuis is op die oewer van die Olifantsrivier en Witbankdam geleë en dis die ideale plek vir visvang en waterspor...

10% af Laaste Kans!
VanafR2 650
R2 385
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Mpumalanga

The River House bied selfsorg-akkommodasie in 'n rustieke houthuis met 'n grasdak teen die groot Olifantsrivier, 1,5 uur se ry van Pretoria en Johannesburg af. Die huis front op die rivier en bied toegang tot 'n pri...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Loskopvallei, Mpumalanga

Tented Adventures Bezhoek is 'n tentekamp op 'n privaat natuurreservaat in die westelike gedeelte van Mpumalanga sowat 2 uur se ry van Johannesburg en Pretoria af. Dit is op 4500 hektaar se privaat grond naby Middel...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Aerorand, Mpumalanga

Ridderspoor Gastehuis bied verblyf in Middelburg, in die kulturele hartland van Mpumalanga. Die dorp is die ideale oornagstop vir gaste van en na die Krugerwildtuin en Mosambiek. Die gastehuis het slaapplek vir 20 ...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Aerorand, Mpumalanga

Aero Rock is 'n gastehuis in Aerorand in Middelburg. Dis ideaal geleë vir diegene wat op pad is na Pretoria, Lydenburg of die Krugerwildtuin. Ons bied toegeruste eenhede en oornagkamers, elkeen met 'n en suite-bad...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Aerorand, Mpumalanga

Dié pragtige, nuwe gastehuis wat 14 gaste kan akkommodeer is geleë minder as 1 km vanaf Middelburg Inkopiesentrum met maklike toegang tot die N4 vanuit Johannesburg/Pretoria of van Mbombela (Nelspruit) af. Die a...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40 van 359 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]