Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Cambridge Academy besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Cambridge Academy.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cambridge Academy akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Cambridge Academy

Vanaf
R984
per nag, vir 2 mense
Lodge in Clubville, Mpumalanga

Die Middelburg Country Club spog met ’n luukse gastehuis met 40 slaapkamers en 2 baie luukse suites wat spesifiek op sakelui, sportmanne- en -vroue, sportspanne en naweekgroepe gerig is. Gesinne is meer as welkom ...

Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Gholfsig, Mpumalanga

Dié luukse gastehuis bied gerieflike akkommodasie aan gaste wat in Middelburg kom kuier. Dit is 'n uitstekende opsie vir reisigers wat na dié deel van Mpumalanga reis. Middelburg is gerieflik geleë, omtrent halfp...

Vanaf
R345
per nag, vir 2 mense
Oord in Mpumalanga

Pienaardam Leisure Resort is ideaal geleë langs die N4, halfpad tussen Mbombela (Nelspruit) en Johannesburg, en is ideaal vir reisigers en vakansiegangers. Die oord bied gaste 'n keuse van selfsorgverblyf, kamp- e...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
B&B in Middelburg, Mpumalanga

Pari Gastehuis in Middelburg bied die ideale verblyf vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oorslaapplek op pad na ander bestemmings. Verblyf is beskikbaar in 4 kamers wat uniek en smaakvol ingerig is. Elke kame...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Middelburg, Mpumalanga

Tudor Manor Guest House is gerieflik geleë in die middel van Middelburg in Mpumalanga. Dit is die ideale verblyf vir diegene wat op pad is na Mosambiek, die manjifieke Panorama-roete en die Nasionale Krugerwildtuin...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mineralia, Mpumalanga

Turquoise View Guesthouse is 'n moderne gastehuis geleë in Mineralia, 'n baie rustige woonbuurt in Middelburg. Ons vriendelike personeel en unieke gasvryheid sal verseker dat gaste 'n heerlike kuier geniet. Daar ...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Groenkol, Clubville

The Gables is die oudste huis in Middelburg. Hierdie pragtige Victoriaanse huis is in Groenkol, 'n rustige area met groot bome, geleë. Dit bied 'n kalm atmosfeer vir sakelui en vakansiegangers. Verblyf word gebie...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Clubville, Groenkol

Chris De Hoek Gastehuis is sentraal geleë in 'n boomryke area in Middelburg. Dit is naby 'n rits winkels, restaurante en ander geriewe. Die gastehuis het 7 gerieflike kamers met lugversorging en 'n tikkie Franse ...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Groenkol, Clubville

Pumpkin Tree Guesthouse is in die rustige Groenkolbuurt van Middelburg geleë. Die area is rustig en straal kalmte uit, so gaste kan 'n lieflike rustydjie met uitstekende diens en gasvryheid verwag. Verblyf word g...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Middelburg, Mpumalanga

The Urn Guest House is in Middelburg, Mpumalanga, geleë. Dié plaasdorpie is halfpad tussen Johannesburg en die Laeveld, wat dit ideaal maak vir reisigers wat op pad is na die Krugerwildtuin, Mosambiek en Swaziland...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60 van 359 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]