Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Cambridge Academy besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Cambridge Academy.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cambridge Academy akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Cambridge Academy

Vanaf
R1 240
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Middelburg, Mpumalanga

Rondebosch Eco Cottages is op 'n werkende beesplaas 6 km buite Middelburg geleë. Dié idilliese wegbreekplek is tussen wilgerbome op die oewer van die Klein Olifantsrivier geleë. Verblyf word in 3 selfsorgkothuis...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Loskopvallei, Mpumalanga

Farmstay @ Glen Cullen is 3 km buite Middelburg op die R555 Stofbergpad in Burgersfort se rigting geleë. Dié eenhede is in 'n landelike area op 'n 233 hektaar landgoed geleë. Daar is perde op die landgoed, asook ...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Mpumalanga

Angels Valley Nature Lodge is op die oewer van die Wilgerivier geleë, sowat 120 km van Pretoria en Johannesburg af. Verblyf word gebied in die ruim Mountain Dew-huis bo op die berg met slaapplek vir 12 gaste en '...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Loskopvallei, Mpumalanga

Waenhuiskraal Guest House is in 'n rustige tuin-omgewing net 10 km buite Middelburg in Mpumalanga op die N11/Loskopdam/Groblersdal-pad. Verblyf is beskikbaar in 5 dubbel- of 2-enkelbedkamers. Een van die kamers he...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mpumalanga

Marina Gastehuis is sentraal geleë in Mpumalanga se hoëveld op 'n vreedsame plaas. Dit bied 'n uitsig oor 'n dam en 'n ryk voëllewe. Daar is 4 dubbelkamers in die hoofgebou, en 'n aparte selfsorg-eenheid met 3 d...

Vanaf
R460
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mpumalanga

Stille Eeden Country Venue is op 'n plaas tussen Delmas, Bronkhorstspruit en Witbank, sowat 10 km vanaf Kusile-kragstasie en Kendal-kragstasie geleë. Dié verblyf is ideaal vir kontrakwerkers. Die verblyf beskik o...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R2 200
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Gauteng

Angel's Rock is 'n geskiedkundige erfeniskothuis met slaapplek vir 5 in die Wilgerivier Bewarea. Die klipkothuis het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die solder het 'n dubbelbed ...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR450
R405
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gauteng

Markon River Lodge is teen die ongerepte Wilgerivier geleë. Dié lodge is slegs 100 km van O.R. Tambo Internasionale Lughawe af. Markon River Lodge bied verblyf in 'n reeks verskillende soorte eenhede. Tradisione...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Gauteng

Hadeda Lodge en Jakkalsbessie Lodge is op 'n 1500 hektaar-wildplaas en is net 30 km buite die dorp, Bronkhorstspruit geleë. Die lodge het 'n lieflike uitsig op die Wilgerivier en hier kan mens heerlik kuier saam me...

10% af Laaste Kans!
VanafR1 000
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Gauteng

Stonechat Game Lodge is op 'n 1500 ha-wildsplaas geleë en bied ongelooflike uitsigte oor die reservaat. Die plaas is 70 km buite Pretoria. Daar is 3 lodges wat individueel uitverhuur word naamlik Wag 'n Bietjie L...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90 van 359 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]