Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Cambridge High School besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Cambridge High School.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cambridge High School akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Cambridge High School

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Oos-Londen, Cambridge

Royal Guest House bied gerieflike en bekostigbare verblyf in die stil voorstad Cambridge in Oos-Londen. Die gastehuis is gerieflik geleë in die hartjie van Oos-Londen en is na aan die N2 en etlike minute se ry vana...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
B&B in Selborne, Oos-Londen

Enjoy Guest House is in die stil buurt Selborne, in die hartjie van Oos-Londen geleë en bied gerieflike B&B-verblyf in 5 gastekamers. Die gastehuis is 1,5 km van die Vincent Park-winkelsentrum af. Die 5 gastekame...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R732
per nag, vir 2 mense
Hotel in Oos-Londen, Buffelstad

Road Lodge East London bied gerieflike en bekostigbare verblyf in Oos-Londen. Dit is naby verskeie besienswaardighede en geriewe vir sakeresigers en vakansiegangers. Dit is ook naby hoofweë, die middestad, sportgro...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Selborne, Oos-Londen

Shalom Gastehuis is in Oos-Londen in die gesogte buurt, Selborne, wat sentraal geleë is en is naby die lughawe, strande, gholfbaan en Vincent Park-winkelsentrum wat 'n rits winkels, restaurante en fliekteaters het....

Vanaf
R695
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Selborne, Oos-Londen

Cycad Lodge bied gemaklike verblyf in 'n gastehuis in Selborne in Oos-Londen, sowat 850 m vanaf Vincent Park Winkelsentrum en sowat 1 km vanaf Cambridge Sportklub. Verblyf word aangebied in 6 kamers, elkeen met 'n ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
B&B in Selborne, Oos-Londen

Selborne Bed and Breakfast bied smaakvol versierde kamers in Oos-Londen. Dié B&B is ideaal vir gaste wat op soek is na gemaklike verblyf naby verskeie geriewe. Verblyf by Selborne Bed and Breakfast bestaan uit 8 k...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Oos-Londen, Amalinda

Ubuntu B&B bied gerieflike B&B-verblyf naby die hoofweg in Amalinda, Oos-Londen. Mnr. en Mevrou Mahamba sal jou verwelkom en tuis laat voel. Die verblyf bestaan uit 14 kamers wat elk 'n en suite-badkamer het. Die ...

Vanaf
R1 160
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vincent, Cambridge

Princes Lodge Guest House is in die kusstad Oos-Londen geleë en bied gerieflike akkommodasie naby die middestad. Verblyf word gebied in 6 dubbelkamers, 'n gesinseenheid en 'n enkelkamer. Elke dubbelkamer het 'n k...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Selborne, Oos-Londen

Stratfords Guest House bied B&B-verblyf en is in Oos-Londen geleë. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na vakansie- of sakeverblyf. Verblyf by Stratfords Guest House beskik oor 12 unieke kamers. Elke...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Lodge in Selborne, Oos-Londen

At One Lodge bied uitstekende selfsorg-akkommodasie met 'n verskeidenheid moderne geriewe wat dit ideaal maak vir gesinne op sporttoere of sakereisigers wat moet werk of wil ontspan. Ons is gerieflik binne loopafsta...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Selborne, Oos-Londen

Dié gastehuis het 'n 4-ster-gradering van die toerismeraad (TGCSA) en is in die luukse voorstad, Selbourne, wat uiters sentraal geleë is. Dis naby die lughawe, strande, gholfbaan en Vincent Park Winkelsentrum met ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
B&B in Selborne, Oos-Londen

Tindale Lodge and Conferencing is in Berea in Oos-Londen net 600 m vanaf Joan Harrison Swembad, 750 m vanaf Vincent Park Winkelsentrum en 4,1 km vanaf die middestad. Die lodge bied gerieflike verblyf en 'n konferens...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Vincent, Cambridge

Absolute Cornwall is 'n gesofistikeerde B&B in Oos-Londen. Ons unieke ligging is gerieflik na aan restaurante, winkelsentrums en sportgeriewe. Die eienaars verwelkom jou graag by hul gesofistikeerde B&B in Oos-Londe...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Vincent Heights, Berea

Plumbago is gerieflik en sentraal geleë in die rustige voorstad Vincent en is naby die stad, sakesentrums, sportgeriewe en 'n aantal skole. Ons is 5 km vanaf die asemrowende Nahoon-strand en 15 km van die lughawe a...

Vanaf
R590
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vincent, Oos-Londen

Browne Palms is in Oos-Londen geleë, 'n gewilde stad aan die Oos-Kaap se Sonskynkus. Die subtropiese klimaat, baie sonskyn, warm Indiese Oseaan en pragtige strande maak dit 'n gesogte vakansiebestemming. Plaaslike ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 15 van 311 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za