Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Camdeboo National Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Camdeboo National Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Camdeboo National Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Camdeboo National Park

Vanaf
R1 000
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

Ironstone Cottage bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n opgeknapte kothuis wat op 'n organiese beesplaas net 12,5 km buite die geskiedkundige dorpie Graaff-Reinet geleë is. Dit is ideaal vir rustige plaasverb...

Vanaf
R250
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

Jesa Accommodation & Caravan Park is 3 km buite Graaff-Reinet op pad na Port Elizabeth aan die regterkant net soos jy by Adendorp indraai. Ons bied verskeie verblyf-opsies, van enkelkamers tot gesinsgrootte-eenhed...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

The Cottage is 'n ouwêreldese selfsorg-eenheid in die historiese dorpie Graaff-Reinet. Die eenheid staan op 'n groot eiendom op die Sondagsrivier en het lieflike uitsigte op die omliggende berge. The Cottage is i...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

Kingfisher Lodge is in Graaff-Reinet, die juweel van die Karoo, geleë. Ons verwelkom jou graag, of jy net deurreis of beplan om hierdie geskiedkundige dorp vir 'n paar dae te verken. Die lodge is in 'n stil bos lan...

10% af Aanbod!
VanafR740
R666
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

Die inspirasie vir die naam "Obesa Lodge" kom van die vetplant "Euphorbia Obesa" (wat ook bekend staan as die "Afrika-hut") wat in die Graaff-Reinet distrik voorkom. Obesa Lodge is oorkant die "Obesa Cactus & Succul...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R740
per nag, vir 2 mense
B&B in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

Soos wat uit ons naam afgelei kan word, is ons verblyf 'n spanpoging deur Beau and Imelda, om die beste moontlike diens aan ons gaste te bied en te verseker dat hulle hul verblyf sal onthou. Beau & I is in die hartj...

Vanaf
R2 050
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

6 Parsonage Street - De Kothuize is 'n klassieke, gerestoureerde Karoo-kothuisie in Graaff-Reinet se historiese Parsonagestraat. Die kothuis skep 'n egte atmosfeer van eertydse Graaff-Reinet en is ideaal geleë indi...

Vanaf
R2 280
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

10 Parsonage Street is 'n bekoorlike en geskiedkundige kothuis in Graaff-Reinet se skilderagtige Parsonagestraat. Die kothuis is ideaal geleë indien gaste die museums en ander besienswaardighede wil gaan besoek. ...

Vanaf
R1 520
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

16 Parsonage Street is 'n bekoorlike Karookothuis met selfsorgfasiliteite in Graaff-Reinet. Die atmosfeer neem besoekers terug na die dae van "ou Graaff-Reinet" en die ligging is ideaal vir besoekers wat al die muse...

Vanaf
R1 520
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

Hierdie bekoorlike kothuis is 'n nasionale monument vol karakter en is ideaal geleë in die historiese gedeelte van Graaff-Reinet. 18 Parsonage Street is ideaal vir 'n rustige wegbreek. Die kothuis is gemeubeleer ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 205 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za