Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Camps Bay Beach besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Camps Bay Beach.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Camps Bay Beach akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Camps Bay Beach

Vanaf
R3 000
per nag, vir 2 mense
Hotel in Kampsbaai, Wes-Kaap

The Bay Hotel is in Kampsbaai geleë. Dié stad is veral bekend vir sy goeie klimaat, natuurtonele, ongerepte strande, markies, fauna, flora en die ikoniese Tafelberg en Robbeneiland. Dit is ideaal vir gaste wat op ...

Vanaf
R1 280
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kampsbaai, Wes-Kaap

Camps Bay Village is ideaal geleë vir jou droomvakansie. Die Twaalf Apostels-bergreeks is in die agtergrond en jy is net 'n klipgooi van een van die mooiste strande in Kaapstad af. Daar is 7 selfsorg-eenhede. Elk...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Kampsbaai, Wes-Kaap

18 Brighton Court is ‘n selfsorgwoonstel teen die kus in Kampsbaai. Die privaat balkon wat rondom die eenheid strek, bied ‘n uitsig oor die see en op die berge. Dis naby restaurante, supermarke en nagklubs. Di...

Vanaf
R1 280
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kampsbaai, Wes-Kaap

Stone Cottages is in die hartjie van Kampsbaai geleë met die ikoniese Twaalf Apostels-bergreeks in die agtergrond. Stone Cottage is die ideale verblyf vir enige vakansie. Verblyf is beskikbaar in 3 eenhede waaron...

Vanaf
R9 600
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Kampsbaai, Wes-Kaap

Die Blinkwater is 'n ruim, luukse en moderne villa geleë in een van Kaapstad se mees gesogte woonbuurte, slegs 'n paar minute se stap vanaf Kampsbaai se hoofstrand, restaurante en winkels af. Hierdie argitek-ontwer...

Vanaf
R7 500
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Kampsbaai, Wes-Kaap

Asemrowende uitsigte oor die berge en die Atlantiese Oseaan is kenmerkend van dié villa in Kampsbaai. Dit is 'n moderne huis wat deur 'n argitek ontwerp is en oor verskeie vlakke strek om net die beste uitsigte, pr...

Vanaf
R5 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kampsbaai, Wes-Kaap

Lion's View is 'n selfsorg-villa skuil in Kampsbaai, 'n luukse buurt in Kaapstad. Kampsbaai is 'n gewild onder plaaslike en internasionale besoekers en lok veral in die somermaande hordes vakansiegangers wat op soek...

Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kampsbaai, Wes-Kaap

Blue Views Studios bied selfsorg-ateljeewoonstelle in Kampsbaai in Kaapstad. Die woonstelle is naby die strand, kroeë en restaurante. Verblyf is beskikbaar in 3 individuele woonstelle, elk met 'n oopplan-leefarea,...

Vanaf
R3 100
per nag (plek vir 2)
Hotel in Kampsbaai, Wes-Kaap

South Beach Camps Bay is 'n boetiekhotel wat B&B-verblyf in Kampsbaai, Kaapstad aanbied. Die hotel is oorkant Kampsbaai se getypoel, die strand, restaurante en winkels geleë. Verblyf word in 19 unieke kamers aange...

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kampsbaai, Wes-Kaap

Beachside is ontwerp om jou die allerbeste gemak en geriewe te bied. Ons oopplan-leefwyse weerspieël ware Suid-Afrikaanse styl. Ons is slegs 2 minute vanaf Kampsbaai se strand en kyk uit oor die asemrowende Twaalf ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 5445 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za