Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Cango Caves besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Cango Caves.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cango Caves akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Cango Caves

Vanaf
R1 700
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Oudtshoorn, Klein-Karoo

El Dorado 36 is 'n moderne selfsorghuis in die El Dorado Village-kompleks in Oudtshoorn, 'n dorp in die Wes-Kaap wat as die volstruishoofstad van die wêreld bekendstaan. El Dorado 36 het slaapplek vir 6 gaste en ...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Oudtshoorn, Klein-Karoo

El Dorado 6 is 'n moderne selfsorghuis in die veilige El Dorado Village-kompleks in Oudtshoorn, 'n dorp in die Wes-Kaap wat as die volstruishoofstad van die wêreld bekend staan. El Dorado 6 het slaapplek vir 4 gas...

Vanaf
R495
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Oudtshoorn, Klein-Karoo

Top Deck Stayover bied bekostigbare en gerieflike verblyf. Gaste kan op die dek ontspan en die pragtige uitsig op die Swartberg geniet. Die huis is stapafstand vanaf 'n verskeidenheid winkels, restaurante en al die ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Oudtshoorn, Klein-Karoo

Catinka's Guest House is in Wesbank in Oudtshoorn geleë. Dit is die grootste dorp in die Klein Karoo en is op die beroemde Kaapse Roete 62 in die Wes-Kaap geleë. Dié dorp spog met die grootste volstruisbevolking ...

Vanaf
R520
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Oudtshoorn, Klein-Karoo

10 Steyn Garden Cottage is in Oudtshoorn geleë en bied gehalte-verblyf, ideaal vir reisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Dit is lekker naby aan talle doendinge, besienswaardighede, restaurante en winkels in Ou...

10% af Aanbod!
VanafR1 500
R1 350
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Oudtshoorn, Klein-Karoo

147 on Adderley is 'n ouwêreldse selfsorghuis in Oudshoorn. Dié pragtige dorp is langs die gewilde Kaapse Roete 62 en spog met die grootste volstruis-populasie in die wêreld op verskeie uitstekende volstruisplase...

25% af Aanbod!
VanafR1 050
R788
per nag, vir 2 mense
B&B in Oudtshoorn, Klein-Karoo

88 Baron Van Reede Gastehuis is 'n 150 jaar oue sandsteenhuis in die hartjie van Oudtshoorn. Verblyf word in 6 tipes kamers gebied wat elk smaakvol versier is en 'n koningingingrootte-bed, of 'n dubbelbed, of konin...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Oudtshoorn, Klein-Karoo

Avondblij is 'n gastehuis in Oudtshoorn naby die middedorp en gewilde restaurante en winkels in die dorp. Die gastehuis is 'n 1940's Art Deco-styl huis, is smaakvol opgeknap en het steeds die oorspronklike houtvloer...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Oudtshoorn, Klein-Karoo

Bisibee bied sakpasverblyf in Oudtshoorn. Dis in ’n goeie area in Oudtshoorn geleë en is net 1 km van die middedorp af. Elke kamer het 'n bad of stort, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie en SABC TV. Geriewe ...

25% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 555
R1 166
per nag, vir 2 mense
Lodge in Oudtshoorn, Klein-Karoo

Riverside Guest Lodge skuil aan die oewer van die Grobbelaarsrivier in Oudtshoorn se middedorp, 2,7 km van die Cango Wildlife Ranch af. Die Swartbergpas is 28 km ver en daar is verskeie besienswaardighede in die omt...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90 van 1860 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za